Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kromdrif

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hettie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir Kromdrif
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Edgar Vincent N - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edgar Vincent N
Saam met vriende

Unique farm stay in the middle of nowhere.

A farm stay with a difference - neat, clean and just right for our type of travel and pet friendly. Agent and host on the ball, will recommend and visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kromdrif se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering.

Vriendelike groete,
Hettie Steenkamp

Kromdrif
Herman F - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman F
Saam met vriende

Rustig en gerieflik.

'n Tweede badkamer sal help as die groep groter is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kromdrif se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering.
Vriendelike groete,
Kromdrif gastehuis

Kromdrif
Kevin R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin R

Excellent, house is amazing.

Very comfortable beds and the built-in braai and food available for purchase made is a super convenient stop for motorcycle travellers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kromdrif se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie, ek is bly julle het die bly op Kromdrif geniet.

Vriendelike groete,
Hettie Steenkamp

Kromdrif
Marieta M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieta M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker op die plaas.

Die bonus was dat ons iets te ete kon koop. Lekkerste braaipak, slaai en roosterkoek. Baie mooi en groot huis. Baie dankie vir al die lekkerte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tharina J - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tharina J
Saam met vriende

Baie netjiese verblyf. Alles wat nodig is plus meer.

Baie lekker gebly. Alles wat nodig is in huis. Baie netjies en pragtige linne.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Piet S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekkerste plaasverblyf

Uitstekende diens vanaf Hettie Steenkamp. Pragtige plaashuis met ’n binnebraai. Kwaliteit beddens en beddegoed. Vol toegeruste kombuis. Skoon en netjies. Naby Middelpos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kromdrif se terugvoer

Baie dankie.

Kromdrif
Sannette P - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sannette P
Saam met vriende

Awesome tyd gewees!

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kromdrif se terugvoer

Baie dankie, ek is bly julle het lekker gekuier in die Karoo.

Kromdrif
Cecil F - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecil F
Gesin met klein kinders

Rustige, stil atmosfeer met oorgenoeg plek en veilig vir kinders om rond te loop en fiets te ry. Die veldstappe was baie lekker en ons honde-kind was ook in sy wêreld gewees.

Sal dit beslis aanbeveel as jy wil wegkom van die hedendaagse gejaag en lief is vir die veld. Definitief 'n aanbeveling.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kromdrif se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoering, hoop julle kom kuier weer!

Kromdrif
Henk L - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk L
Saam met vriende

Ideale oornag verblyf.

Heerlike netjiese en gerieflike oornagverblyf tussen êrens en nêrens waarvan min mense bewus is. Bonus is die lekker binne braaiplek vir 'n koue wintersaand en n lekker plaaskombuis. Ideaal vir ''n groep vriende op reis van Calvinia na Sutherland of Tankwa Park. Brandstof beskikbaar op Middelpos. Vra net vir die burgemeester. Dankie julle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kromdrif se terugvoer

Ons is so bly julle het lekker by ons gekuier, ons hoop sommer om julle gou weer te sien.
Warm groete,
Hettie

Kromdrif
Vanaf
R12 150
per nag, vir 9 mense
Vanaf
Vanaf R12 150
per nag, vir 9 mense
Vanaf
R12 150
per nag, vir 9 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Vanaf die R354, Kromdrif-plaas, Middelpos, 8193, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc00d8bc7660783f4a593e94552e7940f590d01e174497fc547ee849e57bd8d0cc81add77d1841e846bff666e8e9047d160f4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R12 150 per nag, vir 9 mense 9 5 1 5 Off the R354 Farm Kromdrif 8193 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 14:00 -31.883813580972 20.246155498316
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem