Sederberg Akkommodasie by Kromrivier Cederberg Park | LekkeSlaap
+30

Kromrivier Cederberg Park

  • Kapasiteit: 192 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kromrivier, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R340 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Die Kromrivier Cederberg Park grens aan die Sederberg-wildernis en is ideaal vir gaste wat op soek is na stilte en rustigheid.

Die verblyf word in 4 selfsorg-chalets met slaapplek vir 2 tot 6 mense elk gebied. Daar is 2 chalets wat ingerig is vir rugsakreisigersverblyf en dus gebruik maak van 'n buite-toilet en gemeenskaplike storte.

Die oord is in die hartjie van die Sederberg met sy ryk flora. Dit is 'n gerieflike basis om verskeie voetslaanroetes na natuurlike besienswaardighede in die area te sien waaronder die Disa-poel, Kromriviergrot, Apollo-piek, die Stadsaalgrotte, Truitjieskraal, Maltese Cross, Wolfberg Cracks en -boog.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Kantoorgeriewe

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 14 resensies vir Kromrivier Cederberg Park
Netheid
3.9/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.8/5

Ligging

  • Kromrivier, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kromrivier Cederberg Park het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Sederberg Wes-Kaap
Vanaf R340
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R340
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 192 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kromrivier, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUP77L6RMsq4dzTBSp1B15irLWfEEla2f0ZC9e1mbDEKvWAiYZa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R340  per nag (vir 2 persone) 14 5 1 5 Kromrivier Clanwilliam 8135 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -32.538295261189 19.283604224537
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za