Kronkelnessie
Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 10 Jun 2024 tot 28 Jul 2024.
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kronkelstraat 15, Paarl, 7646, Wes-Kaap
-
Vanaf
R699R629 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Kronkelnessie is 'n selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang wat aan die eienaar se huis in Paarl grens. Dit is ideaal vir sake- en ontspanningsreisigers.
Hierdie eenheid met lugversorging bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die badkamer. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Di eenheid het 'n kombuisie wat met 'n induksiestoof, mikrogolfoond, yskassie, ketel, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n platskerm-TV met Netflix, YouTube en gratis WiFi is ook beskikbaar. Die eenheid het 'n omsetter wat klein toestelle aan sal hou tydens kragonderbrekings.
Parkeerplek is op die perseel beskikbaar en gaste is gerieflik naby hospitale, skole en winkels.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Andries Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- Kronkelstraat 15, Paarl, 7646, Wes-Kaap
- Gaste dink Kronkelnessie het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kronkelstraat 15, Paarl, 7646, Wes-Kaap