Kruger Kumba Mugwenzi
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Justin Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 54
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Anton V - Apr 2024
Algehele gradering
'n Moet ervaring!
Kruger Kumba Mugwenzi se terugvoer
Hi Anton, thank you for your amazing review and we are so glad you had an awesome stay. See you very soon.
Maggie N - Okt 2023
Algehele gradering
Not very clean, and be prepared for very squeaky and noisy floors.
Kruger Kumba Mugwenzi se terugvoer
Thank you for your review, we do not like reviews like this but we do appreciate it as helps us improve. We have taken this up with our property manager to ensure this does not happen.
Vaughan P - Sep 2023
Algehele gradering
Perfect place to relax and enjoy the wildlife around you.
Kruger Kumba Mugwenzi se terugvoer
Thank you for your review, we hope to see you soon.
Marlie V - Aug 2023
Algehele gradering
Familievriendelik en geld werd.
Kruger Kumba Mugwenzi se terugvoer
Thank you for your review, we hope to see you soon.
Dean L - Jul 2023
Algehele gradering
Great birthday weekend.
Kruger Kumba Mugwenzi se terugvoer
Thank you for your review, we hope to see you soon.
Bertie F - Jun 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Lees meerJohann K - Mei 2023
Algehele gradering
Fantastic tranquil stay. Highly recommended.
Kruger Kumba Mugwenzi se terugvoer
Thank you for your review, we hope to see you soon.
Wilesse D - Feb 2023
Algehele gradering
'n Nuwe begin vir ou besoekers
Karen G - Okt 2022
Algehele gradering
Comfortable, pleasant stay. Ticks all our boxes.
Kruger Kumba Mugwenzi se terugvoer
Thank you so much for your review, we greatly appreciate all feedback.
We hope to see you soon.
Claudette V - Okt 2022
Algehele gradering
Skoon en netjiese plek.
Kruger Kumba Mugwenzi se terugvoer
Thank you for your review.
Marius W - Sep 2022
Algehele gradering
Genotvol, lieflik.
Kruger Kumba Mugwenzi se terugvoer
Thank you for the review, we really appreciate your feedback. We hope to see you soon.
Julie R - Aug 2022
Algehele gradering
Absolutely stunning.
Kruger Kumba Mugwenzi se terugvoer
Thank you for the review, we really appreciate your feedback. We hope to see you soon.
Anlerie B - Aug 2022
Algehele gradering
Baie lekker huisie. Mooi ingerig. Amazing storte.
Kruger Kumba Mugwenzi se terugvoer
Thank you for the review, we really appreciate your feedback. We hope to see you soon.
Tarryn C - Mei 2022
Algehele gradering
Lovely experience.
Kruger Kumba Mugwenzi se terugvoer
Thank you for the review, we really appreciate your feedback. We hope to see you soon.
Michael V - Mei 2022
Algehele gradering
Ongelooflike tyd gehad.
Kruger Kumba Mugwenzi se terugvoer
Thank you for the review, we really appreciate your feedback. We hope to see you soon.
Ronel B - Des 2021
Algehele gradering
Relaxing with beautiful views.
Kruger Kumba Mugwenzi se terugvoer
Thank you for the review we really appreciate your feedback. We hope to see you soon.
Jaco V - Aug 2021
Algehele gradering
Ons het heerlik ontspan. Voel of mens diep in die bosveld is.
Kruger Kumba Mugwenzi se terugvoer
Baie dankie vir jul resensie, dit is altyd lekker om te hoor dat ons gaste tevrede is.
Gewaardeerde gaste soos julle is altyd welkom by Jumala Looming.
Dankie dat julle die huis so netjies gehou het.
Sien uit na jul volgende kuier.
Louis B - Aug 2021
Algehele gradering
Rustig en veilige atmosfeer, perfek vir ontspanning.
Kruger Kumba Mugwenzi se terugvoer
Dankie vir jul terugvoering, Jumala Looming maak voorsien van n tuin tafel met 4 stoele wat by ingangs portaal beskikbaar is wat gebruik word deur gaste langs braai en swembad.
Jenny D - Jul 2021
Algehele gradering
Was heerlik ontspanned
Kruger Kumba Mugwenzi se terugvoer
Baie dankie vir jul resensie ons is bly julle het jul tyd in Marloth geniet
Morne H - Jun 2021
Algehele gradering
Wondelike kuier, en sal vir seker weer gaan.
Kruger Kumba Mugwenzi se terugvoer
Baie dankie vir jul resensie dit beteken baie vir ons.
Julle is verseker gewaardeerde gaste en ons sien uit daarna om julle weer te ontvang.
Derick W - Mei 2021
Algehele gradering
Welgedaan.
Kruger Kumba Mugwenzi se terugvoer
Baie dankie vir jul terugvoering, ons is baie bly dat julle jul verblyf en wegbreek so geniet het. Julle is gewaarde gaste wat enige tyd weer welkom is by Jumala Looming.
Elna K - Mrt 2021
Algehele gradering
Ruim en rustig.
Kruger Kumba Mugwenzi se terugvoer
Baie dankie vir julle besoek by Jumala Looming. Julle is gewaarde gaste.
Mariska D - Jan 2021
Algehele gradering
Gerieflik mooi en alles wat jy nodig het.
Kruger Kumba Mugwenzi se terugvoer
Baie dankie vir jul resensie, dit was 'n groot plesier en vir ons 'n groter voorreg om julle as ons gaste te kon ontvang.
Andre F - Jan 2021
Algehele gradering
Fantasties!
Kruger Kumba Mugwenzi se terugvoer
Baie dankie vir jul resensie en jul besoek by Jumala Looming. Wat 'n ongelooflike voorreg om gewaarde gaste te ontvang wat deel van ons boshuis familie word.
Ester D - Des 2020
Algehele gradering
Perfekte plek om te ontspan saam familie.
Kruger Kumba Mugwenzi se terugvoer
Baie dankie vir jul resensie so bly julle het die wegbreek geniet by Jumala Looming.
Ons is bevoorreg om gewaardeerde gaste soos julle te verwelkom by Jumala Looming, en sien uit na julle volgende besoek.
Magda R - Des 2020
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier by Jumala!
Kruger Kumba Mugwenzi se terugvoer
Baie dankie vir jul resensie Magda, ons waardeer dit opreg. Ons is baie dankbaar dat julle ongeag die vreeslike hitte gedurende Desember maande so bevoorreg was om diere te kon sien vanaf Jumala Looming. Hulle kruip gewoonlik maar weg in die hitte. Ons sien uit na jul volgende kuiertjie in die bos.
Coleen D - Des 2020
Algehele gradering
Dit was n onvergeetlike tyd by Jumala Looming - God se skepping!
Lees meerKruger Kumba Mugwenzi se terugvoer
Baie dankie vir jul besoek aan Jumala Looming, en ook die terugvoering wat ons opreg baie waardeer. Wat 'n wonderlike voorreg om julle te kon akkomodeer by ons boshuis en julle welkom te heet as ons bos familie. Baie dankie dat julle die huis so netjies nagelaat het. Julle is gewaardeerde gaste en altyd welkom by Jumala Looming.
Welma V - Nov 2020
Algehele gradering
Beloftes is nie nagekom nie. Onaanvaarbare kliëntediens van die begin af.
Lees meerFrancois L - Nov 2020
Algehele gradering
'n Rustige huis met die atmosfeer van vakansie.
Kruger Kumba Mugwenzi se terugvoer
Baie dankie Francois en gesin ons waardeer jul eerlike opinie oor jul verblyf baie, en dit is 'n groot plesier om gaste soos julle te akkomdeer. Wat 'n wonderlike voorreg om julle deel te kon maak van Jumala Looming se bos familie, julle is baie gewaarde gaste. Baie dankie dat julle Jumala Looming so netjies agtergelaat het. Ons sien uit daarna om julle in die toekoms weer te akkomodeer.
Christo C - Okt 2020
Algehele gradering
Dit was baie privaat en gerieflik alles wat mens benodig is daar.
Kruger Kumba Mugwenzi se terugvoer
Baie dankie vir jul besoek by Jumala Looming en die terugvoering. Julle is gewaardeerde gaste en ons sien uit daarna om julle weer te ontvang.
Danie P - Okt 2020
Algehele gradering
Die eienaars is wonderlike mense. Die huis uitstekend met alle geriewe om als gemaklik te maak.
Kruger Kumba Mugwenzi se terugvoer
Baie dankie vir jul resensie Danie, ons is baie bly julle het jul wegbreek geniet. Julle is waardee gaste en ons sien uit daarna om julle weer te akkomodeer.
Sue D - Sep 2020
Algehele gradering
Was heerlik. Rustig weg van rumoer.
Kruger Kumba Mugwenzi se terugvoer
Dankie vir jul besoek aan Jumala Looming.
Jumlala Loming spog tans met 'n groot braai langs die swembad area waar ons gaste heerlik kan braai en potjie kan maak terwyl hulle die swembad geniet.
Adele V - Sep 2020
Algehele gradering
Rus vir jou siel.
Kruger Kumba Mugwenzi se terugvoer
Baie dankie vir jul besoek aan Jumala Looming, asook jul terugvoering.
Julle is verseker gewaarde kliente en ons sien uit om julle weer te ontvang.
Ankia V - Jan 2020
Algehele gradering
Fantasties, veral die uitsig.
Kruger Kumba Mugwenzi se terugvoer
Baie dankie vir jul positiewe terugvoer, Ankia.
Dit is wonderlik dat julle dit so geniet het. Dankie dat julle Jumala Looming so mooi opgepas en skoon agtergelos het. Hoop om jul gou weer te verwelkom. Julle is gewaardeerde kliente.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Locust-laan 407, Marlothpark, 1321, Mpumalanga