Kruger Kumba Mugwenzi
Kry 10% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Locust-laan 407, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Vanaf R1 750 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Kruger Kumba Mugwenzi is in Marlothpark en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n bekoorklike, verhewe houthuis. Gaste kan die stilte en rustigheid van hierdie natuurreservaat geniet.
Die huis is geskik vir tot 6 gaste en het 3 kamers met lugversorging. Die hoofslaapkamer is op die derde verdieping en het 'n koningingrootte-bed. Hierdie kamer lei na 'n balkon wat 'n uitsig oor die Kruger Nasionale Park bied, en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n dubbelbed. Al die slaapkamers lei na houtdekke. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolfoond, Nespresso-masjien en 'n toonbank met stoele toegerus. Die leefarea het lugversorging, 'n TV en gemaklike rusbanke. Die leefarea lei na die grasdak-kuierdek.
Die braai-area, vuurput en plonspoel is omring deur wild en dit is ideaal vir die warm somersdae.
Gaste het toegang tot 'n enkelmotorhuis wat kan toesluit en daar is onderdakparkeerplek vir tot 3 voertuie.
Aktiwiteite in die omgewing sluit wildkyk, bergfietsry, perdry en voëlkyk in.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Justin Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 54
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Locust-laan 407, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Kruger Kumba Mugwenzi het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Locust-laan 407, Marlothpark, 1321, Mpumalanga