Kruger Lodge Mjejane

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kruger Lodge Mjejane is in 'n wildreservaat aan die oewer van die Krokodilrivier wat aan die Krugerwildtuin in Mpumalanga grens. Alles word ingesluit by dié lodge en dit bied selfsorgverblyf aan 12 volwassenes en 6 kinders. Dit beskik oor 8 slaapkamers.

Daar is 6 smaakvol versierde slaapkamers met koninggrootte-beddens en 2 slaapkamers met stapelbeddens vir kinders. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Gehaltelinne, donker gordyne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, ingeboude stoof, oond, mikrogolfoond en 'n toonbank met stoeltjies toegerus. Gaste kan hul maaltye in die eetarea geniet of in die sitkamer met 'n TV ontspan.

Die leefarea het lugversorging en van die kamers bied toegang tot 'n lieflike stoep met 'n swembad, sonstoele, 'n eetarea buite, knus sitareas, braaigeriewe en 'n boma. Daar is ook 'n onthaalarea met 'n pool-tafel en tafeltennis.

Gaste kan ook wildkyk en op wildritte in die reservaat gaan.

Slaapplek

'n Bespreking by Kruger Lodge Mjejane sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 5 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 6 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 7 - Huisves 3 persone
1 x Tripelstapelbed

Slaapkamer 8 - Huisves 3 persone
1 x Tripelstapelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Wildritte
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kruger Lodge Mjejane gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R17 500 per nag (plek vir 12)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za