16 gaste
7 slaapkamers
8 beds
7 badkamers
- 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- Lodge 106, Mjejane Private Game Reserve, Hectorspruit, 1330, Mpumalanga Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Kruger Lodge Mjejane is geleë in Hectorspruit, Mpumalanga, 'n gebied wat veral bekend is vir sy wildlewe en ikoniese besienswaardighede, insluitend die Krugerwildtuin.
Hierdie selfsorg-eenheid is geleë aan die oewer van die Krokodilrivier en is geskik vir tot 12 volwassenes en 4 kinders. Dit is toegerus met 7 slaapkamers en 7 badkamers. Slaapkamers 1 tot 6 beskik oor 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort, en slaapkamer 7 het 2 stapelbeddens en 'n en suite-badkamer. Ander geriewe in die kamer sluit in 'n volledig toegeruste kombuis, sitkamer, eetkamer, speletjieskamer, WiFi en 'n TV. Hierdie eenheid is ook toegerus met 'n patio, braai-area en sy eie privaat ingang.
Geriewe op die perseel sluit veilige parkering in en gaste is welkom om die buitelugaktiwiteite te geniet, insluitend swem en wildkyk. Die lodge bied twee wildritte per dag op die reservaat aan, beperk tot 10 gaste wat op 'n slag uitgaan.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Maxine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Lodge 106, Mjejane Private Game Reserve, Hectorspruit, 1330, Mpumalanga
- Gaste dink Kruger Lodge Mjejane het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Lodge 106, Mjejane Private Game Reserve, Hectorspruit, 1330, Mpumalanga
Sien kaart- 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang