6 gaste
3 slaapkamers
5 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Portia Shabangu Road,, Kruger Park Lodge, Hazyview, Kruger Park Lodge, 1242, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Kruger Park Lodge 209 bied selfsorgverblyf met 'n uitsig oor 'n groen tuin in die Kruger Park Lodge-oord in Hazyview. Dit is ideaal vir 'n groot gesin of groep vriende wat op soek is na 'n vakansie in 'n oord met verskeie aktiwiteite en geriewe.
Dié lieflike verblyf het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers met lugversorging en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die oorblywende 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en die ander 2 badkamers het elk 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Die oopplan-leefarea met lugversorging het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 8 en 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Daar is gratis WiFi, maar dit is nie tydens beurtkrag beskikbaar nie.
Die houtskuifdeure lei na 'n groot onderdakstoep met 'n etenstafel en 'n ingeboude braai. Die stoep lei na 'n houtdek wat 'n uitsig oor die omliggende bosveld bied.
Gaste het toegang tot die oord se geriewe, wat 'n gemeenskaplike swembad, tennisbaan, putt-puttbaan, oerwoudgimnasium vir kinders, wildkyk, sowel as 'n restaurant op die perseel insluit.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Joey Geverifieer
Eiendomme 27
Resensies 131
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Portia Shabangu Road,, Kruger Park Lodge, Hazyview, Kruger Park Lodge, 1242, Mpumalanga
- Gaste dink Kruger Park Lodge 209 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Portia Shabangu Road,, Kruger Park Lodge, Hazyview, Kruger Park Lodge, 1242, Mpumalanga
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang