8 gaste
4 slaapkamers
6 beds
3 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Portia Shabangu Road, Kruger Park Lodge, Hazyview, 1242, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Kruger Park Lodge Unit No. 441 is 'n selfsorgvakansiehuis op 'n landgoed in Hazyview. Dié landgoed is op die oewer van die Sabierivier geleë en is 40 km vanaf die Sabi Sand Wildreservaat. Die landgoed is naby die Krugerwildtuin se Phabeni- en Numbi-hekke.
Dié woonstel het slaapplek vir maksimum 8 gaste wat uit 4 volwassenes en 4 kinders bestaan en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Daar is 2 slaapkamers wat elk 'n koninggrootte-bed het, die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Die badkamers het elk 'n bad en 'n stort.
Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf en skottelgoedwasser toegerus. Die ruim leefarea het 'n etenstafel vir 6, gemaklike banke, 'n platskerm-TV, en 'n kaggel. Die sitkamer lei na 'n stoep met 'n dak. Die stoep het 'n tafel, ingeboude braaigeriewe, en lei na 'n swembad. Gratis WiFi is ook beskikbaar, afhangend van die beurtkragtye.
Die landgoed bied 'n gholfbaan, voetslaanroetes, 3 swembaddens, 'n putt-putt-baan, tennisbane, 'n speelgrond, oefenbof en 'n restaurant.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Joey Geverifieer
Eiendomme 27
Resensies 132
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Portia Shabangu Road, Kruger Park Lodge, Hazyview, 1242, Mpumalanga
- Gaste dink Kruger Park Lodge Unit No. 441 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Portia Shabangu Road, Kruger Park Lodge, Hazyview, 1242, Mpumalanga
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang