6 gaste
3 slaapkamers
5 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Portia Shabangu Road, Kruger Park Lodge, Hazyview, 1242, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Kruger Park Lodge Unit No. 608A is 'n selfsorg-vakansiehuis op 'n landgoed in Hazyview. Die landgoed is op die oewer van die Sabierivier geleë en is 40 km vanaf Sabi Sand Wildreservaat. Dis ook naby die Phabeni- en Numbi-hek wat na die Krugerwildtuin lei.
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en het 3 slaapkamers en 3 badkamers. Daar is 2 slaapkamers met 2 enkelbeddens elk en die derde kamer het 'n koningingrootte-bed. Die eenheid het bad- en stortgeriewe.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, wasmasjien en skottelgoedwasser. Die ruim leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6, 'n gemaklike sitkamerstel, platskerm-TV en kaggel. Die sitarea lei na 'n onderdakstoep met 'n piekniektafel en ingeboude braai.
Die landgoed bied 'n gholfbaan, voetslaanpaaie, 3 swembaddens, mini-gholfbaan, tennisbane, 'n speelgrond, oefenbof en restaurant. Gratis WiFi is beskikbaar onderhewig aan beurtkrag.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Joey Geverifieer
Eiendomme 27
Resensies 131
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Portia Shabangu Road, Kruger Park Lodge, Hazyview, 1242, Mpumalanga
- Gaste dink Kruger Park Lodge Unit No. 608A het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Portia Shabangu Road, Kruger Park Lodge, Hazyview, 1242, Mpumalanga
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang