6 gaste
3 slaapkamers
5 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Portia Shabangu Road, Kruger Park Lodge, Hazyview, 1242, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Kruger Park Lodge Unit No. 608B is 'n selfsorg-vakansiehuis op 'n landgoed in Hazyview. Die landgoed is aan die oewer van die Sabierivier 40 km vanaf Sabi Sand Wildreservaat. Die landgoed is ook naby die Phabeni- en Numbi-hek na die Krugerwildtuin.
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Daar is 2 slaapkamers met 2 enkelbeddens elk en 'n derde slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Die eenheid het bad- en stortgeriewe.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die ruim leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste, 'n knus sitkamerstel, platskerm-TV en 'n kaggel. Die sitkamer bied toegang tot die onderdakstoep met 'n piekniektafel en ingeboude braaigeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar, afhangend van beurtkrag.
Die landgoed het 'n gholfbaan, wandelroetes, 3 swembaddens, minigholf, tennisbane, 'n speelplek, oefenbof en 'n restaurant op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Joey Geverifieer
Eiendomme 27
Resensies 131
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Portia Shabangu Road, Kruger Park Lodge, Hazyview, 1242, Mpumalanga
- Gaste dink Kruger Park Lodge Unit No. 608B het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Portia Shabangu Road, Kruger Park Lodge, Hazyview, 1242, Mpumalanga
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang