6 gaste
3 slaapkamers
5 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Off Portia Shabangu Drive/R536, Hazyview, 1242, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Kruger Park Lodge Unit No. 610A is 'n moderne selfsorghuis vir 6 gaste in Hazyview.
Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 3 slaapkamers met lugversorging en 3 badkamers met baddens en storte. Een van die kamers het 'n koninggrootte-bed en bied toegang tot 'n terras met 'n uitsig oor die area en die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Handdoeke en linne word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en daar is 'n etenstafel waar gaste hul maaltye kan geniet.
Die sitarea het 'n TV met DStv en bied toegang tot 'n stoep met 'n ingeboude braai-area. Rook word nie in die eenheid toegelaat nie en troeteldiere word ook ongelukkig nie toegelaat nie. Gratis WiFi is beskikbaar, afhangend van beurtkrag.
Gaste kan die kroeg en restaurant op die perseel besoek en daar is ook swembaddens by die lodge.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Joey Geverifieer
Eiendomme 27
Resensies 131
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Off Portia Shabangu Drive/R536, Hazyview, 1242, Mpumalanga
- Gaste dink Kruger Park Lodge Unit No. 610A het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off Portia Shabangu Drive/R536, Hazyview, 1242, Mpumalanga
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang