6 gaste
3 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Portia Shabangu Road, Kruger Park Lodge, Hazyview, 1242, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Kruger Park Lodge Unit No. 612 is 'n selfsorg-eenheid op 'n landgoed in Hazyview. Dié landgoed is op die oewer van die Sabierivier en is 40 km vanaf Sabi Sand Wildreservaat.
Dié grasdak-chalet beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Daar is 2 slaapkamers wat na 'n lieflike dek lei.
Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en 'n wasmasjien toegerus. Die leefarea het 'n sitkamerstel en 'n etenstafel, en lei na 'n dek met 'n ingeboude braai-area. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die landgoed het 'n gholfbaan, staproetes, 3 swembaddens, minigholf, tennisbaan, 'n speelterrein, oefenbof en 'n restaurant op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Joey Geverifieer
Eiendomme 27
Resensies 131
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Portia Shabangu Road, Kruger Park Lodge, Hazyview, 1242, Mpumalanga
- Gaste dink Kruger Park Lodge Unit No. 612 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Portia Shabangu Road, Kruger Park Lodge, Hazyview, 1242, Mpumalanga
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang