10 gaste
5 slaapkamers
5 beds
5 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Soos Gesien op Instagram
- 56 Fish Eagle Road, Mjejane Game Reserve, 1330, Mpumalanga Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Kruger Sunset Lodge is idillies en bied 'n eksklusiewe en privaat ervaring in die Mjejane Wildreservaat naby die Groter Krugerwildtuin. Die lodge is ontwerp om soomloos met die omliggende bos saam te smelt en dit bied 'n rustige en onverstoorde atmosfeer.
Die lodge het 5 luukse en suite-slaapkamers met lugversorging en koningingrootte-beddens. Elke badkamer het 'n losstaande klipbad en 'n binne- en buitestort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die lodge het ook 'n moderne kombuis met al die nodige toerusting vir selfsorgverblyf. Die oop eetarea is die perfekte plek vir gaste om maaltye te geniet en dit bied 'n pragtige uitsig oor die bosveld in die agtergrond.
Gaste kan van die swembad, gemeenskaplike braai-area en uitkykdek gebruik maak. Die lodge is strategies geplaas om die Groot 5 te sien soos hulle verby die lodge loop, so dit bied 'n onvergeetlike safari-ervaring.
Daar is talle besienswaardighede en aktiwiteite in die omgewing. Gaste kan ook 'n wildrit en boswandeling geniet, die nabygeleë watervalle besoek of net in die Krugerwildtuin se natuurskoon ontspan.
Kruger Sunset Lodge bied 'n unieke en onvergeetlike ervaring met luukse verblyf, die mooiste uitsigte en baie wild in die omgewing.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Lisa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 56 Fish Eagle Road, Mjejane Game Reserve, 1330, Mpumalanga
- Gaste dink Kruger Sunset Lodge het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
56 Fish Eagle Road, Mjejane Game Reserve, 1330, Mpumalanga
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang