Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

KrugerRiverVillas-Lionsgate

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 41

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 14 resensies vir KrugerRiverVillas-Lionsgate
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Linda K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Linda K
Saam met vriende

Lovely, comfortable and clean accommodation.

Thank you, Lou, for making our stay so memorable. We loved our accommodation which was just perfect for two couples with identical en-suite rooms leading to the large patio and pool. Absolutely fabulous.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cohen E - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cohen E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing place.

Amazing lodge, very neat and well maintained. Perfect privacy and well located in Marloth Park. Will definitely go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dan R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dan R
Gesin met tieners

Dit was lekker stil en rustig en die wilde diere wat om die huis loop is amazing.

Ons kuier was baie rustig die huis is baie netjies en skoon en alles wat nodig was vir 'n selfsorgvakansie was beskikbaar. Die enigste ding wat gepla het was dat as jy die buitebraai-area gebruik ruik die hele huis na rook en dit is 'n reuk wat oral intrek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andries J - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andries J
Gesin met klein kinders

Lekker rustig, netjies en skoon.

Die huisie was baie netjies en skoon. Ons was goed ontvang, en die skoonmakers was baie vriendelik en vinnig. Lekker rustige deel van Marlothpark. Die gas-geyser was bietjie van 'n probleem, asook die stort se water wat die heeltyd by die kamer in wil inloop. Marlothpark self is baie oulik, grondpaaie is redelik sleg, en estetika kort aandag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lisa D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute ongelooflike bosterapie.

Ons het die voorreg gehad om na 'n vreeslike moeilike tyd, tuis te gaan by KrugerRiverVillas-Lionsgate. Van die oomblik wat ons daar ingestap het en vir Louise ontmoet het, was dit asof ons die stad agtergelaat het en vergeet het van alles. Louise is ongelooflik gasvry en behulpsaam. Dan die villa ─ woorde kan nie regtig beskryf hoe luuks, prakties en cosy dit is nie. Die aandag aan detail is ongelooflik en daar was alles wat ons nodig gehad het en nog meer (lekker bederfies soos wyn en bier). Ons het oggende spandeer in die Krugerwildtuin en dan na ons oase in die bos teruggekeer waar ek amper een kon word met daardie stoep. Soveel diere het kom groet deur die naweek en dit was 'n ongelooflike ervaring om so na aan hulle te wees. Namiddag het ons gery na die grenslyn tussen Marloth en die Kruger om oor die Krokodilrivier uit te kyk met 'n glasie wyn ─ wat 'n blessing. Aande het ons spandeer om die vuur en geluister na die brul van die leeus in die aangrensende Lionsgate Park. Vir ons was dit bosterapie wat ons so nodig gehad het en ek kan vir enige een aanbeveel om hier tuis te gaan ─ julle sal nie spyt wees nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

KrugerRiverVillas-Lionsgate se terugvoer

Beste Lisa,

Baie dankie vir jou moeite om so 'n deeglike en uitstekende resensie te skryf. Julle is modelgaste en is altyd welkom.

Groete
KrugerRiverVillas-Lionsgate

KrugerRiverVillas-Lionsgate
Renette F - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renette F
Saam met vriende

Onvergeetlik.

Pragtige plek vir 'n naweekwegbreek. Die villa is stylvol toegerus en het alle verwagtinge oorskry. Ons kom beslis weer kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anet K - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anet K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Totally amazing.

We had a great time, the views were awesome, the Villa had everything in that you will need. The place is very well looked after, it is really a diamond for a great getaway.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja V
Gesin met tieners

Stunning.

Lionsgate is ‘n stunning plek, kan dit beslis aanbeveel. Ek sal sonder twyfel weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leslie B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leslie B
Gesin met tieners

Luuks en gemaklik.

Akkommodasie is skoon, netjies en stylvol soos wat ons daarvan hou. Die ontwerp en uitleg van die huis is uitstekend. Die stoep met die swembad maak kuier buite baie lekker en gerieflik. Louise, die eienaar, is baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal definitief weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques B
Gesin met klein kinders

Great place.

Fantastic place. Well recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nthabiseng M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nthabiseng M
Saam met vriende

Beautiful interior and amazing views.

This place is amazing. I can't fault anything, the house interior is beautiful, it's clean and you feel at peace. Definitely recommend for a family, couple or friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Izane D - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izane D
Saam met vriende

Baie ontspannend en baie mooi.

Dalk net bietjie te naby aan hoofpad, hoor motors.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alan W - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan W
Saam met vriende

Perfect Villa for 2 couples, we'll certainly be back.

Lionsgate had all we needed for a peaceful getaway. The Villa is tastefully decorated with a pool and patio area designed for relaxing. The cleanliness of the unit and pool were top notch. Our stay was much to short. Thanks Louise for your friendly hospitality.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tayla D - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tayla D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pure luuksheid binne die bosveld.

Pragtige akkommodasie. Pragtige bosveld. Die leeus het so te sê langs ons eenheid geslaap. Die swembad is puik. Jy mis uit as jy dié plekkie misloop

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R3 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R3 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wildgoose-straat 1276, Marloth Park, 1340, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMxNzY5ZWI2LTQ3MjgtNDMwNy1iZmI5LWE0NGQ1MmQ4MmQzYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 250 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 1276 Wildgoose Street Marloth Park 1340 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.355551004102 31.769079238149
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem