Una Mews
Kry 30% af vir verblyf voor 26 Julie 2024. Bespreekbaar tot 9 Jun 2024
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Haymeadow-singel 8, Faerie Glen, Pretoria, 0043, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 455R1 019 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Una Mews is 'n knus woonstel op die eerste verdieping van 'n veilige kompleks in Faerie Glen, Pretoria, en bied gerieflike selfsorgverblyf aan 4 gaste.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 'n gedeelde badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, wasmasjien, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is en die leefarea het 'n TV met DStv en gemaklike sitplek. Gaste kan die gratis WiFi gebruik. Die verblyf word nie deur beurtkrag geraak nie aangesien die substasie nie op die skedule vir kragonderbrekings is nie.
Veilige parkeerplek, 24 uur-sekuriteit, 'n onderdakbraai op die balkon en 'n gemeenskaplike swembad is beskikbaar. Die eiendom is naby Faerie Glen Hospitaal, die Attebury Value Mart, Woodlands Mall en Menlyn Mall.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
3.2/5
Una Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Haymeadow-singel 8, Faerie Glen, Pretoria, 0043, Gauteng
- Gaste dink Una Mews het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Pretoria-Oos Pretoria Gauteng
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Haymeadow-singel 8, Faerie Glen, Pretoria, 0043, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom