+51

Kudu Bush Camp

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Plot 53 Hartebeesfontein, Dinokeng Game Reserve, Hammanskraal, 407, Gauteng
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Kudu Bush Camp is 'n kampeerterrein in die Dinokeng Reservaat.

Gaste het 'n keuse van 8 kampplekke; elke kampplek het 'n privaat badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is nog 'n wasbak buite vir skottelgoedwas. Elke kampplek het 'n kragpunt.

Daar is 'n groot, gemeenskaplike swembad en 'n speelarea vir kinders.

Kudu Bush Camp is ideaal vir familie-reünies of groot groepe vriende wat van die besige stadslewe wil ontsnap.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 107 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Ian S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie rustig en netjies. Dis baie rustig en lekker by Kudu Bush Camp. Die ablusieblok is baie netjies en skoon, en elke staanplek het sy eie ablusieger...
Sien meer
Nov 2025
Zeldine V
Gesin met klein kinders
5.0
Fantasties! Baie gerieflike staanplekke, naby aan die netjiese, individuele ablusiegeriewe. Die eienaars is vriendelik en behulpsaam. Sal definitief w...
Sien meer
Okt 2025
Gerda E
Saam met lewensmaat
5.0
Dit is die beste kamp plek want jy het nie nodig om rond te ry nie. Die beste kamp plek ooit.
Okt 2025
Katekani M
Gesin met klein kinders
5.0
Great experience. The owners give such wonderful service. The check-in was great. The place is clean with a private ablution area next ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Pierre H
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig, skoon, sal weer gaan. Baie lekker en rustig gewees.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Claus & Rita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 107

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Plot 53 Hartebeesfontein, Dinokeng Game Reserve, Hammanskraal, 407, Gauteng
  • Gaste dink Kudu Bush Camp het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Plot 53 Hartebeesfontein, Dinokeng Game Reserve, Hammanskraal, 407, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8166a04b28a225ae8f127a57b323fbf4605a6122648a60edb242cb1d36e8819219aee1a6a6dd842917500159cfae233a4c7b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 5) 107 5 1 5 Plot 53 Hartebeesfontein Dinokeng Game Reserve 407 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -25.388392671684 28.391077816486

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang