LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kudu Lodge Twins | LekkeSlaap
+51

Kudu Lodge Twins

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stand 114, Kudustraat, Marloth Park, 1340, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Ons bied 'n rustige en onvergeetlike ervaring met wild wat vrylik ronddwaal in hulle natuurlike omgewing aangesien daar geen heinings in Marloth Park is nie. Gereelde besoeke aan die huis word afgelê deur ontelbare sebras, koedoes, impalas, kameelperde, vlakvarke en vele meer.

Kudu Lodge Twins bied 2 selfsorg-vakansiehuise wat slaapplek vir 8 gaste bied. Daar is 2 kamers wat elkeen 'n koningingrootte-bed het, met 'n solderkamer met 2 enkelbeddens en 1 stapelbed. Die hoofslaapkamer bo het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die dubbelslaapkamer onder het 'n aangrensende badkamer bestaande uit 'n stort, wasbak en toilet, en die solder-area met 2 enkelbeddens en die stapelbed het 'n eie badkamer met stort, wasbak en toilet. Elke huis is toegerus met 4 lugversorgingseenhede.

Die kombuise is ten volle toegerus met breekware en eetgerei, 'n oond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en mikrogolfoond. Bedlinne en handdoeke word voorsien. Elke huis spog met 'n beskutte boma en 'n plonspoel (so groot soos 'n Jacuzzi), braai en sitplekke en 'n ingeboude bediening- en opwasgeriewe. DStv is beskikbaar. Die dek bied 'n uitsig oor die bosse, oop grasvelde en lapa. Daar is ook beskutte parkeerplek vir 2 motors by elke huis. 24-uur gewapende reaksie-sekuriteit word aan die huis voorsien deur 'n plaaslike sekuriteitsmaatskappy gebaseer in Marloth Park.

Marloth Park grens aan die Krokodilrivier wat die ideale ligging bied vir wildkyk en laatmiddag skemerkelkies, en is geleë ongeveer 25 km vanaf die Krokodilbrug-ingang na die Krugerwildtuin, en ongeveer 45 km vanaf die Malelane-ingang na die Krugerwildtuin af.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 102 resensies vir Kudu Lodge Twins
Netheid
4.3/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Stand 114, Kudustraat, Marloth Park, 1340, Mpumalanga
  • Gaste dink Kudu Lodge Twins het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stand 114, Kudustraat, Marloth Park, 1340, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQwM2MzMzcxLWY3YTMtNGNlNS1iMGFhLTZlZjNiMDY4ZTk4MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 8) 102 5 1 5 Stand 114 Kudu Street 1340 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -25.392182445526 31.761901080608
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!