LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kudu Lodge PRM 120 | LekkeSlaap
+30

Kudu Lodge PRM 120

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 390 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Kudu Lodge PRM 120 is 'n selfsorgvakansiehuis in die Mabalingwe Natuurreservaat en bied gehalte-verblyf vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n rustige boswegbreek.

Die lodge het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders, en beskik oor 2 slaapkamers, 'n solderkamer en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die solderkamer het 2 enkelbeddens en daar is 'n aparte badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.

Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv, en die eetarea het genoeg sitplek waar gaste hulle maaltye kan geniet.

Daar is lieflike braaigeriewe vir gaste om gedurende hulle verblyf te gebruik.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel. Gaste kan ook 'n wildrit-voertuig huur indien dit vooraf gereël word.

Slaapplek

’n Bespreking by Kudu Lodge PRM 120 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Wildritte
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 390
per nag (plek vir 6)
Vanaf R4 390
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2efd9f27f803768010c8379b23be78d38779f488a23b5291a71a9762791e5be14d24129541e48a8d9a45bb94e894e3af5ce4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 390  per nag (plek vir 6) R516 Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -24.814165450184 28.102394342422
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!