Kudu Spoor
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Hermann Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 32
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Davide C - Apr 2024
Algehele gradering
Nice and calm.
Nicolene J - Apr 2024
Algehele gradering
Sentraal gelee, rustig en het alles wat nodig is vir 'n lekker ontspan.
Wouter V - Mrt 2024
Algehele gradering
Ons was daar 3 nagte.
Nicolene J - Feb 2024
Algehele gradering
Ons het heerlik ontspan by 'n goeie vuur en langs die swembad.
Willie V - Feb 2024
Algehele gradering
Baie lekker en gerieflik.
Mm L - Jul 2023
Algehele gradering
Nice and relaxing.
Ciska V - Jun 2023
Algehele gradering
Stil, snoesig en alles wat jy nodig het.
Jaco O - Mei 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Christo P - Mrt 2023
Algehele gradering
Stil en baie mooi.
Charlene T - Feb 2023
Algehele gradering
Ongelooflik rustig!
Liana W - Feb 2023
Algehele gradering
Heerlike kuier.
Robert N - Nov 2022
Algehele gradering
Baie rustig en beeldskoon in die bos.
Sumari L - Aug 2022
Algehele gradering
Lekker rusplekkie.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Blinkblaarlaan 107, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom