Kuierbos Tent Bontebok
6 gaste
3 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Kus Road, Gouritzmond, 6696, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Kuierbos Tent Bontebok is naby die kusdorpie Gouritzmond geleë, ongeveer 25 minute vanaf Mosselbaai langs die Tuinroete, en bied 'n afgesonderde plaasstyl-glamping-ervaring naby die natuur.
Die tent-eenheid bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 3 slaapareas en 2 badkamers. Die hoofslaaparea is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die oorblywende 2 slaapareas bevat elk 2 enkelbeddens en deel 'n aparte badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware.
Geriewe op die perseel sluit in braaigeriewe en 'n buitestort met warm en koue water. Gaste kan verskeie boksoorte op die plaas vanaf die dek en buitesitarea besigtig. Geen troeteldiere word toegelaat nie weens die teenwoordigheid van wilde diere.
Gouritzmond bied 'n plaaslike winkel vir basiese kruideniersware, 2 restaurante en 'n drankwinkel. Nabygeleë aktiwiteite sluit in swem, visvang, stap, bergfietsry, voëlkyk, wildkyk, walviskyk in seisoen, en die verkenning van die omliggende natuurlike landskappe.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Marieta Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 15
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Kus Road, Gouritzmond, 6696, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Kus Road, Gouritzmond, 6696, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang