Kulilo Lodge
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Koedoeklapper 60, Khaya Kwa, 14 km vanaf Thabazimbi, 0380, Limpopo
- Geen kinders onder 12
- Vanaf R907 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Kulilo Lodge bied knus oornagverblyf en is net oorkant Marakele Nasionale Park en 14 km vanaf Thabazimbi.
Dié lodge bied 2 aparte gastekamers met lugversorging en 'n koningingrootte-bed elk en maak gebruik van 'n aparte gedeelde badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Ander geriewe in die kamer sluit gratis WiFi, 'n haardroër, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Daar is gemeenskaplike geriewe soos 'n plonspoel, braaigeriewe, 'n kroeg, 'n kombuis, 'n TV en 'n eetarea in die aparte gebou oorkant die kamers.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Kobie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Jaar gelys 2
Ligging
- Koedoeklapper 60, Khaya Kwa, 14 km vanaf Thabazimbi, 0380, Limpopo
- Gaste dink Kulilo Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Thabazimbi Waterberg Limpopo
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Koedoeklapper 60, Khaya Kwa, 14 km vanaf Thabazimbi, 0380, Limpopo
- Geen kinders onder 12