4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- 7 Cabriere Street, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Kumbuk House is 'n bekoorlike houthuis wat selfsorgverblyf in die prentjiemooi dorp Franschhoek bied. Dit is die ideale basis vanwaar die Wynlande en Kaapstad verken kan word.
Hierdie huis is geskik vir 4 gaste en het 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n ruim leefarea en 'n kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n plafonwaaier, ondervloerse verhitting, 'n uitsig oor die tuin en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n uitsig oor die tuin en die swembad agter. Hierdie kamer gebruik die aangrensende badkamer wat 'n instapstort, wasbak en 'n toilet het.
Die kombuis het 'n gasstoof, elektriese oond, yskas-vrieskas en 'n mikrogolfoond. Die oopplan-leefarea spog met 'n kaggel, gemaklike banke en leunstoele, en 'n etenstafel vir 4 gaste. Die huis lei na 'n stoep met genoeg sitplek.
Die agtertuin front noord en het 'n pragtige tuin vol vrugtebome. Gaste kan op warm somersdae in die swembad afkoel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Jo Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 14
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 7 Cabriere Street, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
- Gaste dink Kumbuk House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
7 Cabriere Street, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang