Potchefstroom Akkommodasie by Kumkani Country Lodge | LekkeSlaap
+14

Kumkani Country Lodge

B&B

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 7 resensies vir Kumkani Country Lodge
Netheid
3.6/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.9/5
Charlie M - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gekuier in julle ruim en goed beplande slaapkamers.

Die Koeltetuin en swembad het bygedra tot verdere ontspanning. Ek en my vrou het lekker gebly en sal beslis weer inklok.

Elze K - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elze K
Gesin met tieners

Dit was goed vir 1 aand.

Dit was oukei omdat daar niks anders beskikbaar was nie.

Elsie V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie V
Enkelreisiger

Kumkani is 'n baie mooi en netjiese gastehuis.

Kumkani is baie sentraal geleë in Potchefstroom en 5 minute van Mooirivier Mall af. Ek kan die gastehuis beslis aanbeveel.

Hendrik K - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Hendrik K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vuil en kort ernstige onderhoud.

Dag 1: hare op kussings in hoofslaapkamer, lakens vuil, duvet vuil. Het eers die aand 10h30 in woonstel gekom en moes dus so slaap. Die volgende oggend het ek gekla en is die hoofslaapkamer se beddegoed vervang. Die stoof is baie vuil, asblik in die kombuis baie vuil. Di eetplek en stoel vol krummels en chips. Sal nooit weer daar gaan bly of aanbeveel dat iemand daarheen gaan nie.

Adele G - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele G
Gesin met tieners

Goeie vriendelike diens.

Baie goeie diens. Lugversorgers in kamer wel nodig. Baie warm in kamers. Televisie nie goeie opvangs gehad nie. Verder was alles perfek.

Petra O - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra O
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was time and money well spent.

The lady at reception was friendly and efficient, the room was neat and comfortable and the surroundings peaceful. We liked the chickens, ducks, rabbits and the turkeys roaming around. Breakfast was great.

Charles D - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Charles D
Besigheidsreis

Teleurstellend, nie gemik op die besigheidsreisiger nie.

Nie skoon genoeg nie, badkamer se waterdruk swak, ontbyt ver ondergemiddeld, geen tafel in kamer om te werk nie. Die WiFi werk nie.

Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paryslaan 37, Bailliepark, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc2ZDY0MmYwLTE4OTctNGUxMC1hZjcxLWNjYTZjODcxNjA2MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 4 37 Parys Avenue Bailliepark 2531 Noordwes 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -26.715127521929 27.112464090738
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za