Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kuru-Kuru Guest House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Suzette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 87

Jaar gelys 13

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 87 resensies vir Kuru-Kuru Guest House
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.4/5
Juanita F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Juanita F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n ontnugtering! Dit was glad nie soos geadverteer nie. Ek wens ek kon fotos opsit.

Vuil en verwaarloos.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adriaan K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Adriaan K

Ons het nie gebly nie!

Ons het net so omgedraai en ander blyplek gaan soek. Dit was nie 'n aangename ondervinding na 'n lang dag op die pad nie. Buite was daar nie 'n enkele heel stoel om op te sit nie. Die stoepie wat ons met gaste moes deel, het oorgeloop van leë drankbottels.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Johann K
Besigheidsreis

Baie swak

Baie swak toestand van verblyf. Een van die kamers se dak het gelek en was gemuf. Die foto's van die plek is glad nie soos op die webtuiste nie.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Schalk V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het slegs een nag oorgeslaap op ons roete na die Kaap.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marco W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Marco W
Gesin met tieners

After.

Rooms need some attention, especially furniture. The bed was old. It could do with a decent spring clean. The water pressure was poor. There is no comfortable seating outside, only dilapidated benches. The aircon needs a good service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anesta J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anesta J

Teleurstellend.

Die gastehuis lyk glad nie soos op die foto's nie. Kamers is klein en beknop, meubels is oud en daar is glad nie geriewe vir self kosmaak nie. Kombuistoerusting is minimaal. Daar was geen diens gedurende die dag nie en ook nie ontbyt beskikbaar om te bestel nie. Ek sal glad nie weer die gastehuis besoek of aanbeveel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Albert V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Albert V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uncomfortable bed. Poor shower.

Small, cramped room with no bedside lights for reading.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renier V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Renier V
Gesin met tieners

Ramp.

Nuwe bestuur vanaf Augustus 2022. Die plek lyk verwaarloos, springs steek in my rug op die bed. Die plek wat ons bespreek het, het ons nie gekry nie. Ek sal nie daar eet nie en die foto's op die site is nie meer soos dit lyk nie. Hulle is tans besig om meer kamers te bou met net drywall tussen. Die meubels is lendelam. Die tafeltjies en stoele buite die eenhede is stukkend gebrand en die gebreekte stoel- en tafelstelle het planke missing. Ons bespreek vir 3, maar net 2 bekers en vir 2 handoeke. Baie raserige pad naby. Die lugversorging drup op die loopvlak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rozahn S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rozahn S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, vriendelike diens en behulpsaam.

Baie netjiese, skoon kamer. Ontbyt is nie ingesluit nie, maar is beskikbaar op aanvraag. Absoluut die moeite werd en heerlik. Waarde vir geld. Suzette gaan uit haar pad om jou verblyf so gemaklik moontlik te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jandre B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jandre B
Besigheidsreis

Beste diens.

Baie lekker gebly, netjies en skoon. Dankie vir almal se vriendelikheid en gasvryheid. Ek beveel julle beslis aan en sal enige tyd weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juanita V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Juanita V
Saam met vriende

Gerieflike oornagstop op die lang N14.

Goeie oornagplek om 'n breek te vat op die lang pad Namibië toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Deon B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker moderne gemaklike skoon eenhede - alles wat nodig is, WiFi 'n bonus.

Lekker geslaap, als wat ek verwag het, sal weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Glenda H - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glenda H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect for our overnight stay, very well appointed and comfortable, clean and off-street parking.

Quiet location. Recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan W - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was baie tevrede!

Ontvangs was puik. Kamers baie netjies, skoon en gerieflik. Veilige parkering voldoende. Ontbyt ook puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colleen L - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen L
Enkelreisiger

Baie aangenaam.

Suzette is ‘n vriendelike gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marco R - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marco R
Gesin met klein kinders

Netjies en skoon.

Kort net bietjie aandag aan goedjies, soos kas- en stortdeure wat los is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
George G - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George G
Saam met vriende

Good experience.

Very pleasant stay. Hosts were always extremely helpful, pleasant and accommodating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
De Villèle F - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
De Villèle F
Gesin met klein kinders

Bien situé pour aller de Johannesburg au Kalahari.

=Conforme aux photos, propre, parking gardé, personnel arrangeant et de bon conseil. Manquait juste une cinquième chaise pour nous.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo B
Saam met vriende

Baie baie netjies en baie goeie waarde vir geld.

Moenie vaskyk in die slegste van slegste gedeelte van 'n dorp waar jy moet deurry nie. En dan skielik kry jy Kuru-Kuru. Wat 'n besonderse netjiese, skoon, veilige gastehuis. Sal beslis weer daar stop; beslis!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Izak D - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Izak D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilige verblyf met ruim kamers en vriendelike mense.

Baie dankie vir die vriendelike ontvangs en gasvryheid. Ons sal julle definitief aanbeveel en weer van julle dienste gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Gert V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Afgeleef. Kort aandag.

Kamer en gastehuis kort aandag. Strykplank en strykyster byvoorbeeld stukkend of gehawend. Vuil en stof op paar plekke in kamer. Swak skoongemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilza F - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Ilza F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voldoen aan nodige vereistes.

Die area is half onveilig, spesifiek as 'n mens in die nag daarna soek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kuru-Kuru Guest House se terugvoer

Dankie vir jul kommentaar. Ek is onseker of u verwys na Kuruman as geheel of die area waarin die gastehuis gelee is. Indien dit ons ligging is, wil ek u graag verseker dat ons geensins enige veiligheids kwessies beleef nie. Die gastehuis is uit die dorp uit en weg van die meeste voete, so ons voel so veilig as moontlik in die huidige Suid-Afrika. Die duiwelsvurk heining en elektroniese hek hou dan ook moontlike ongure elemente uit.

Aangesien u teen maandeinde deur Kuruman gery het, simpatiseer ek met die feit dat die dorp self baie besig was. Soos met alle plekke deesdae moet 'n mens maar op jou hoede wees.

Kuru-Kuru Guest House
Louise D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louise D

Lekker.

Skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Japie T - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Japie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heel aangenaam met vriendelike ontvangs.

Ontbyt was 'n baie billike prys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carika J - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Carika J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en gemaklik.

Netjies, gemaklik en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nelda K - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nelda K
Besigheidsreis

Baie vriendelike diens, ek sal weer gaan.

Suzette is baie vriendelik en 'n baie goeie gasvrou. Die gastehuis is baie netjies en skoon en het my verwagtinge oortref. Ek beveel Kuru-Kuru ten sterkste aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois B
Gesin met tieners

Gemaklike verblyf.

Gerieflik geleë en netjiese akkommodasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Santie P - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Santie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

A lovely neat and tidy venue.

The venue is lovely, the rooms are clean and well-kept. Very good value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magda V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Welkome ontvangs. Goeie ligging, privaat en netjies.

Suzette het ons heel tuis laat voel en kon heerlik op die stoep kuier en braai. Ligging sommer baie maklik te vinde. Suzette, die gasvrou, was so gaaf om spesiale toestemming te verleen om later uit te boek. Smaaklike ontbyt. Kanaal 144 ongelukkig nie beskikbaar nie. Heerlik, sal dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
M.j. S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
M.j. S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons gaan definitief terug.

Ons verblyf was uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dc K - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dc K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Gasvrou en ander personeel baie vriendelik en behulpsaam. Baie skoon en netjies. Het lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tiaan W - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan W
Gesin met klein kinders

Baie gerieflik en netjies.

Baie vriendelike en gerieflike verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Boet B - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Boet B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese en skoon verblyf waar jy gasvry ontvang word.

Ons het een aand oorgeslaap. Die ontvangs was vriendelik en gasvry. Die kamer en badkamer was goed gemeubileer, netjies en skoon met lekker warm water. Veilige parkering en dis uit die gewoel geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erika D - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantabulous!

Suzette en Rob is die beste! Hulle het ons so spesiaal laat voel, die plek is mooi, die vriendelike diens uitstekend en ons het alles gekry wat ons hartjies begeer van 'n gastehuis. Ons sal beslis weer by hulle oorbly met ons volgende trek daardeur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fiona B - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fiona B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very neat.

Good value for money.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie netjies.

Goeie waarde vir geld.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erika V - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hartlike ontvangs, netjies, skoon en veiling.

Wat 'n aangename lafenis na die lang pad op pad na Kgalagadi. Netjies, skoon en smaaklike kos! Net die plek vir 'n moeë reisiger. Dankie vir die hartlike en vriendelike ontvangs!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tielman M - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tielman M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese en gerieflike verblyf met goeie waarde vir geld.

Ons is baie vriendelik en gasvry ontvang en het die verblyf baie aangenaam gevind. Baie dankie vir die inligting oor die omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linki V - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linki V

Lekker gemaklike akkommodasie.

Baie lekker oornagplek. Skoon en netjies. Veilige parkeerplek vir jou motor agter 'n toe hek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clarence L - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clarence L
Enkelreisiger

Personeel behulpsaam en kamer gerieflik.

Vooraf SMS met adres, ontvangs vriendelik en behulpsaam, ontbyt baie lekker en stil area. Sal verseker weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tim S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tim S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en goed toegerus. Ongelukkig te naby 'n besige straat.

Netjies, stylvol en goed toegerus. Ongelukkig te naby 'n besige straat. Vriendelike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heidi N - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi N
Saam met vriende

Baie lekker en gemaklik.

Die kamers skoon en gerieflik, alles werk, braaigeriewe vir die wat soek, geen moeilikheid met troeteldiere - honde baie welkom. Ontbyt heerlik en regtig waarde vir geld. Eienaars baie vriendelik, behulpsaam en gesellig as jy geselskap soek. Sal enige tyd weer daar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ferdie B - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Die dorp is nie baie op toerisme ingestel nie. Sukkel om bevredigende antwoorde op jou navrae te kry. Ons het na die Wondergrotte toe gegaan net om daar te kom en te vind dit is gesluit vir bouwerk. Geen vroeëre aanduidings nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thys T - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornagverblyf op pad na Pretoria.

Vriendelike ontvangs, skoon en netjiese kamers, heerlike bed vir moeë lyf. Fantastiese ontbyt. Sal enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clyde B - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Clyde B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant and friendly.

Suzette and Bob were very accommodating with a sincere interest in our comfort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eras V - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Eras V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornagverblyf om lang reis te onderbreek.

Baie netjies en regtig troeteldiervriendelik, van die verwelkomingsmatjie tot die Beeno op die bed!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan V - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heel skaflike verblyf.

Ons het slegs oornag. Ons is vriendelik deur Suzette ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Manie B - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Manie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideaal!

Presies wat benodig was vir oorslaap en ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon K - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon K
Gesin met tieners

Baie lekker gebly, was aangenaam verras.

Baie goed toegerus. Vriendelike en effektiewe diens. Waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan W - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kan aanbeveel word.

Die familiekamer was presies reg vir my en my man en volwasse dogter. Keurig en smaakvol toegerus met kraakvars wit beddegoed. Heerlik geslaap! "Kombuisie" regtig goed ingerig. Baie veilige parkering. Ontbyt baie smaaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maritza N - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza N
Gesin met klein kinders

Baie oulike plek en gasvrou, was baie vriendelik en het moeite vir ons gedoen!

Selfs klein wegneemetes i.p.v. ontbyt ingepak en vroegoggend afgelewer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hm D - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hm D
Gesin met klein kinders

Netjiese en rustige eenhede.

Kan beslis aanbeveel. Die kamers is stylvol en het als wat jy mag nodig kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Russell E - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Russell E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam en gerieflik; netjiese en skoon kamers.

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frans B - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon. Vriendelike mense om te ontmoet.

Aangename verblyf. Baie skoon en netjies. Veilige parkering en gasvrye ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter K - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Peter K
Saam met vriende

1st class overnight stay

Great hospitality, very comfortable, food very good!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dina T - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dina T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekke!

Vriendelike ontvangs. Prima slaapkamer met spasie. Goeie ligging. Aan te beveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gunter S - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gunter S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjiese oornag-verblyf met 'n heerlike ontbyt.

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kefentse L - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kefentse L
Saam met vriende

Our stay there was bliss.

Lovely warm place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruan V - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan V
Gesin met tieners

Die oornageenheid was luuks, netjies en skoon. Baie dankie.

Die gastehuis is maklik bereikbaar. Die ontvangs was vriendelik, maar die gasvrou het bietjie gesukkel met 'n besering. Die woonplek was groot en het baie spasie gehad. Daar was 'n gerieflike, warm bed, baie dankie. Oor die wooneenheid kan ek glad nie kla nie. Die ontvangsgedeelte was vir my bietjie deurmekaar. Die gasheer moes ry nadat ons vir drinkgoed gevra het. Gebottelde water ens. was nie op die perseel nie, maar met 'n verduideliking dat die vorige gaste hard gekuier het, was verstaanbaar. Die kos was heerlik, maar nie vergelykbaar in kwaliteit soos die vorige gastehuis waar ons tuis gegaan het nie. Die volgende oggend was die ontbyt heerlik, maar die gasvrou was steeds in haar nagklere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
A J - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
A J
Gesin met klein kinders

Baie gasvry, skoon en netjies!

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
M S K - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
M S K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Isabel G - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gesellige atmosfeer.

Ontbyt was heerlik en ons het baie lekker geslaap met die winterlakens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel P - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel P
Saam met vriende

Very good value for your money and the rooms were very clean.

Ideal stopover on the way to the Kgalagadi. Excellent breakfast. We arrived late, and they were more than willing to wait up for us.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerard B - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerard B
Saam met vriende

Baie aangenaam en word definitief aanbeveel.

Hierdie is 'n besondere gastehuis waar die eienaar jou met die intrapslag laat tuis voel. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cheryl K - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike gasvryheid!

Suzette het ons baie tuis laat voel en die ontbyt die oggend was van 5-ster gehalte. Ons het heerlik saam gekuier en rugby gekyk. Die kamer was baie gemaklik en goed toegerus. Sal beslis weer hier oorslaap as ons 'n ander keer in Kuruman moet wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephanie G - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie G
Saam met vriende

Fantasties, vriendelik en bo ons verwagtinge.

Ons het laat die aand by die gastehuis aangekom en is met ope arms ontvang. Die kamers is baie goed ingerig en was presies wat ons nodig gehad het na 'n lang toer. Die volgende oggend se ontbyt was heerlik en met liefde gemaak. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annette M - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette M
Gesin met tieners

Baie gerieflik en heel vodoende.

Heerlike ontbyt en gawe diens. Rob en Suzette gaan uit hul pad om jou tuis te laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize M - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek was baie netjies, en die bestuur baie behulpsaam en baie vriendelik! Lekker uitgerus.

Ons sal dit vir enige persoon aanbeveel. Die ontbyt is uit die boeke uit. Dit was net 'n plesier om daar oor te slaap. Dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Niekie C - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Niekie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed!

Vriendelik ontvangs! Die enigste probleem is die voertuie op die hoofpad tot so 10h00.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lu-ann K - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lu-ann K
Gesin met klein kinders

Baie vriendelik en hulpvaardig. Ons het baie welkom gevoel. Baie dankie!

Oulike huis, veilige parkering en sulke gasvrye mense ...

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan D - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi en gerieflik!

Vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsie M - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elsie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great service

Home away from home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton J - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton J
Gesin met klein kinders

Baie aangenaam en gerieflike gastehuis met vriendelike mense.

Hierdie gastehuis is aan te beveel. Puik en vriendelike diens. Skoon en smaakvol ingerig. Parkering veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sue-anne V - Mrt 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sue-anne V
Gesin met klein kinders

Die verblyf was baie lekker en is n heerlike gastehius om in te bly.

Die gasvryheid was wonderlik en dit lyk na n moderne gesellige atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Norman O - Okt 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Norman O
Saam met eggenoot / lewensmaat

An unexpected pleasure!

A restful and friendly experience after a long day on the road. The food was excellent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theo L - Aug 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theo L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable room,

Good customer service and a great breakfast. Will recommend to friends and family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariaan U - Aug 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant,clean,good food,excellent service.

It was a very pleasant stay. Suzette and Bob were very friendly and madenus feel welcome. The food was good. Susette gave us a picnic basket fornthe road on the house,which we appreciated very much. The room had crisp linen and were very clean - nothing fell short of our expectations.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David O - Jul 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
David O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable & convenient

Very comfortable, friendly & helpful - certainly recommended!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
A.p E - Jul 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
A.p E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm friendly stayover

Found the guest house to be very neat and comfortable. Great for a stay-over with warm, friendly reception.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter Z - Jul 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

An excellent stopover venue with a very good breakfast!

Kuru-Kuru is a very friendly, clean and comfortable guest house. Our room was well equipped and clean and comfy. We appreciated the little containers with coffee, tea and sugar and the fresh milk in the fridge. The only negative aspect was the bed which was very creaky. We will certainly stay there again and will arrange with Suzette for dinner as well as breakfast.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ben J - Mrt 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben J
Gesin met klein kinders

Excellent

Easy to find, warm welcome, comfortable, good breakfast, safe parking. Very friendly service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda V - Des 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda V
Enkelreisiger

Touring the country, this stay over was awesome!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elida B - Sep 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elida B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Daar is niks wat ek verkeerd kan kry by Kuru-Kuru gastehuis, als is perfek!!!!!!!!!!!!!!!!

Dit was baie lekker om daar te bly. Als was netjies en skoon. Julle verwelkoming en vriendelikheid word hoog waardeer na `n lang dag se ry. Ek het ook veilig gevoel. Dit is voorwaar waarde vir geld. Groot dankie.nnElida

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elza K - Aug 2011
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Elza K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons is tevrede met die verblyf en sal dit oorweeg om weer daar tuis te gaan.

Skoon, gerieflik en goeie ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dan W - Mei 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

A lovely clean guest house and our hostess was really friendly

Most attentive and welcoming host and hostess, the rooms were spotless and the breakfast was very good.We will definately return to Kuru-Kuru guest house again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucille M - Apr 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucille M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The owners were friendly and very accommodating. Safety of vehicle was excellent.

The safety of our vehicle was excellent, accommodation was clean and the room was kitted out will adequate necessities. Bed comfortable and warm at night. We liked being tucked next to the braai area which was private and very comfortable for us. We will definately be back. The Mays

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R960
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Buckle- en Albutt-straat, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJmMGE0Y2QzLWMyZGEtNDM4MS1iMTU5LTZjYjRhZDY4YzI5Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag, vir 2 mense 87 5 1 5 Cnr of Buckle and Albutt Streets Kuruman 8460 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -27.452056288202 23.430882096291
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem