Kuruman Leach Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kuruman Leach Lodge bied gereiflike B&B-verblyf met 'n rustige ligging langs die Kurumanrivier. Die lodge is 3,5 km van Kuruman af wat op die grens van die Noord-Kaap en Noordwes-provinsie geleë is.

Die lodge bied verblyf in 4 en suite-kamers aan. Die geriewe sluit lugversorging, 'n TV met DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe, japonne en WiFi in.

Kuruman Leach Lodge spog met geriewe soos 'n kroeg, swembad en 'n speelgrond. Konferensiegeriewe is ook beskikbaar op die perseel. Gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Kuruman is 'n progressiewe myndorp waar besoekers myn-uitstappies kan onderneem, soos om die Sishen Ystermyn buite Kathu te besoek. Besoekers kan 'n potjie gholf speel by Kuruman Buiteklub of Sishen Gholfklub, en ook die Kalahari Meerkatprojek besoek. Plaaslike besienswaardighede sluit Boesmansgat Sinkgat en Wonderwerkgrot.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Dataprojektor
  •  Internet
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kuruman Leach Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false