Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Liezl Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Nita B - Jan 2024
Algehele gradering
Ek het al in beter kamers gewoon by Kurumba.
Wouter De Wet C - Okt 2023
Algehele gradering
Unfortunately, we were very underwhelmed and disappointed.
Lees meerKurumba Lodge se terugvoer
Good morning Wouter,
Thank you for your review, we humbly apologize for your experience at Kurumba Lodge. We strive to do better in the future. The necessary actions will be implemented towards the waiter who served you on this particular occasion. We sincerely apologize for the information regarding the swimming pool. We did recently remove the swimming pool and never rectified it on the site. I did make the necessary changes on this site.
Please accept a complimentary weekend away in any of our rooms as stated on the site to show our deepest regret regarding your experience.
Hope to hear from you soon.
Kind regards
Kurumba Management
Michelle G - Mrt 2023
Algehele gradering
Ons het ons kuier by Karumba lodge vreeslik geniet. Elke keer as ons Polokwane besoek, kies ons elke keer vir Karumba lodge.
Charles B - Sep 2022
Algehele gradering
Dit was baie lekker vir oornag.
Ryno B - Sep 2021
Algehele gradering
Skoon en netjies. Lekker kos en vriendelike diens.
Lees meerGert G - Okt 2020
Algehele gradering
Baie lekker gebly
Christian F - Okt 2019
Algehele gradering
Baie netjiese verblyf sentraal geleë.
Marazane L - Mrt 2019
Algehele gradering
My staff really enjoyed their stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
My personeel het regtig hul kuier geniet.
Dankie dat julle my personeel tuis laat voel het.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
William H - Aug 2018
Algehele gradering
Diens was vinnig en vriendelik. Nice.
Susan K - Jun 2018
Algehele gradering
Kurumba Lodge is 'n gerieflike en netjiese oornag-plek
Michelle G - Apr 2018
Algehele gradering
Ongelooflike lekker blyplek.
Kurumba Lodge se terugvoer
Baie dankie Michelle, ons sien uit om julle weer hier te hê.
Vriendelike groete
Kurumba bestuur
Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
- Kapasiteit: 70 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Thabo Mbeki-straat, Polokwane, 0700, Limpopo