Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Standaard Gesinskamer
- Aandete en ontbyt
- Standaard 2-Enkelbedkamer
- Aandete en ontbyt
- Standaard Onderste Kamer
- Aandete en ontbyt
- Executive studio kamer, koning
- Aandete en ontbyt
- Executive studio kamer, dubbel
- Aandete en ontbyt
Huisreëls
Ontbyt en aandete is ingesluit, asook 'n komplimentêre wildrit per persoon per aand.
Kinders jonger as 12 jaar (maksimum 2 kinders per kamer) sal gratis kan bly met aandete, ontbyt en 1 wildrit ingesluit indien hulle met 2 volwassenes deel. Die ingangsfooi van die park is R40 en dit sal wel gehef word vir kinders onder 12 jaar.
Kinders van 13 tot 17 (maksimum 2 kinders per kamer) jaar kan gratis bly, maar dit sluit slegs die verblyf in. 'n Ekstra R650 sal per kind betaal moet word vir ontbyt, aandete en 1 wildrit indien die kind met 1 of 2 volwassenes deel.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Pilanesberg National Park, Pilanesberg, 0316, Noordwes
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 178 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang