LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kwaaiwater Manor | LekkeSlaap
+20

Kwaaiwater Manor

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kwaaiwater-straat 9, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R7 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Kwaaiwater Manor bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n lieflike drieslaapkamerhuis met 'n woonstelletjie wat tussen Hermanus en Voëlklip geleë is. Die huis is naby Voëlklip en Langbaai se strande, restaurante en Hermanus Gholfklub geleë.

Die smaakvol versierde huis het slaapplek vir 6 gaste, sowel as 2 gaste in die woonstelletjie. Die lieflike huis bied 'n see- en 'n berg-uitsig en is 'n onthaler se droom met 'n swembad, binnebraai, kroegarea en etenstafel met sitplek vir 10 gaste. Die kombuis het 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond en daar is 'n TV in die sitkamer.

Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die kamer het ook sy eie sitkamer-area en 'n balkon vanwaar gaste die see-uitsig kan geniet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer, en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Die woonstelletjie beskik oor 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer en 'n ten volle toegeruste kombuisie. Daar is bad- en stortgeriewe.

Gaste kan verskeie doendinge in die omgewing geniet, soos gholfspeel, swem, walviskyk, wynproe, bergfietsry en voetslaan.

Slaapplek

’n Bespreking by Kwaaiwater Manor sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Ligging

  • Kwaaiwater-straat 9, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R7 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R7 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kwaaiwater-straat 9, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdgJKacJH2X6AlOK3XzDANPkNga5pJU1a2lQwByLraL53FBPTc5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R7 000  per nag (plek vir 8) 9 Kwaaiwater Road Hermanus 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.407785129212 19.268800271164
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!