Bela-Bela Akkommodasie by Kwafubesi Tented Safari Camp | LekkeSlaap
+19

Kwafubesi Tented Safari Camp

4 resensies
Wildsplaas
Spesiale Aanbod 25% af

Kry 25% af. Geldig vanaf 1 Mei 2020 tot 30 Sep 2020.

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 13:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mabula Private Game Reserve, Rooibergweg, Waterberg, 0530, Limpopo
  • Geen kinders onder 8
  • Vanaf R3 570 R2 678 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Kwafubesi Tented Safari Camp bied tentkampe wat afgesonder en weggesteek op die boomgrens van die manjifieke Mvubu-vlaktes in die 12000-hektaar Mabula Privaat Wildreservaat in Waterberg. Die Waterberge, buite Bela-Bela, is bekend as die agtergrond van Suid-Afrika se beste wild-lodges, insluitend Mabula Wildreservaat. Dis net twee-en-'n-half uur van Johannesburg en 90 minute se ry van Sun City af.

Die 5 luukse en suite-tente is ruim met sagte afwerkings en sterk Afrika-kleure. Die tente staan op verhewe platforms vir maksimum privaatheid ten alle tye. Elke tent het 'n privaat dek wat uitkyk oor die oop vlaktes en gaste die geleentheid bied om wild van naby te sien. Die kamp is naby 'n gebied met renosters.

Romantiese olielampe en tuisgemaakte maaltye word in die lapa (grasdak) bedien om by die Afrika-ervaring af te rond. Kinders ouer as 14 jaar is welkom by Kwafubesi Tented Camp en sal in hulle eie tente geakkommodeer word.

Geriewe, dienste en doendinge by en naby die Lodge: Boma-aandetes, "High Tea", romantiese aandetes op jou privaat dek op versoek, swembad. kos wat op oop vure voorberei word, uitkloktyd 11:00, inkloktyd 13:00, kredietkaarte word aanvaar, eko-avontuur safari's (vierwielmotorfietse), wild-aktiwiteite soos safari's in 'n oop voertuig met 'n ervare veldgids in die oggend en aand, saalsafari's, staptogte in die bos met behulp van 'n gids moet vooraf bespreek word.

Ons bied asemrowende goue vlaktes, sonsonsdergange en Groot Vyf-wildkyk. Kwafubesi Tented Safari Camp, "Place of the Giant Eagle Owl", is die ideale ligging vir 'n spesiale wegbreek. Dit is ideaal 2,5 uur se ry vanaf Johannesburg, en 90 km vanaf Sun City. Mabula Private Game Reserve spog met 'n 12000-hektaar, "Groot Vyf", malaria-vrye privaat wildreservaat.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Alle Etes Ingesluit

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Televisie
  • Videospeler
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 4 resensies vir Kwafubesi Tented Safari Camp
Netheid
4.8/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
3.8/5

Ligging

  • Mabula Private Game Reserve, Rooibergweg, Waterberg, 0530, Limpopo
  • Gaste dink Kwafubesi Tented Safari Camp het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R3 570
Vanaf R2 678
per nag (vir 2 persone)
was R3 570
Vanaf R2 678
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 13:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mabula Private Game Reserve, Rooibergweg, Waterberg, 0530, Limpopo
  • Geen kinders onder 8
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUzZDliZjgyLWIwNTEtNGEzNS1hZTVhLTc2N2NiYjE4ZThlMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R3 570, nou Vanaf R2 678  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 Mabula Private Game Reserve Rooiberg Road 0530 Limpopo 086 999 0018 11:00-13:00 10:00 -24.79384604049 27.912575597553
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za