Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kwaggashoek Game Ranch

Wildsplaas

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 42 resensies vir Kwaggashoek Game Ranch
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.2/5
Ricky J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ricky J
Besigheidsreis

Best service ever, friendly staff and very clean.

A home away from home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kwaggashoek Game Ranch se terugvoer

Dear Rickey,
Thanks again for your short visit, and we are very glad you enjoyed it. We hope to see you again.
Regards,
Management & Staff,
Kwaggashoek Game Ranch.

Kwaggashoek Game Ranch
Olwethu M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olwethu M

The long drive from Pietermaritzburg was worth it.

Everyone in our group loved the place and the hospitality was on a 100%. I loved the fact that they take pride in giving the best stay. No sugar coating, God bless!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorinda B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorinda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Met aankoms was ons vriendelik verwelkom en ons het dadelik tuisgevoel.

Alles is in ’n ander klas - van die bespreking vooraf, die reëlings vir etes, ons voorkeure, ens. Die lieflikheid van die plaas, die smaakvolle binnekant en die netheid en mooi van alles. Ons het baie lekker gekuier en die vriendelike personeel se onverdeelde aandag terdeë waardeer. Dit was ’n onvergeetlike oornag in ’n idilliese plek met lieflike mense. Die sjef het ons bederf met watertand geregte en as ons nie reeds besprekings op ander plekke gehad het nie, sou ons die hele lang naweek hier wou tuisgaan. Ons sal defnitief weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kwaggashoek Game Ranch se terugvoer

Goeiemôre Geraldine.
Ons is baie bly om te hoor dat julle die verblyf by ons so geniet het. Dit was vir ons ook baie aangenaam om julle hier te kon hê.
Ons vertrou dat ons julle verseker weer gaan sien.
Beste groete.
Bestuur en personeel.
Kwaggashoek Game Ranch.

Kwaggashoek Game Ranch
Geraldine M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geraldine M
Gesin met tieners

Baie vriendelike mense, heerlik in die kothuis gebly, heerlike aandete, pragtige plek.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lassie V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lassie V
Saam met vriende

Die omgewing is baie mooi, die gasvryheid is fantasties, alles is baie netjies en skoon.

Het die verblyf daar baie geniet (ongeag die loadshedding en reën wat buite hul beheer was). Dit is 'n redelike entjie uit Bergville en 18 km grondpad, maar dis baie mooi daar en ons het heerlik geëet en ontspan. Die gasvryheid is iets om oor huis toe te skryf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marina A - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marina A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eennag-verblyf vir ons huweliksherdenking.

Dis 'n baie mooi plek en regtig besonders. Die aandete wat ekstra voor betaal word, word bedien sonder enige keuses vir die gaste, vir die bedrag is dit nogal ongewoon. Die matrasse is regtig nie op die standaard van die plek nie. Die diens moet meer aandag kry vir die bedrae wat 'n mens betaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre J - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre J
Gesin met tieners

Eerste klas.

Sal beslis weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kwaggashoek Game Ranch se terugvoer

Weereens dankie vir julle besoek aan Kwaggashoek Game Ranch.
Ons kyk uit na julle volgende kuier.
Die Bestuur en Personeel
Kwaggashoek Game Ranch

Kwaggashoek Game Ranch
Liana U - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liana U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n juweel wat weg gesteek is.

Kon nie vir beter verblyf gevra het nie. Ons was so verras. Die diens en verblyf was ongelooflik mooi en die omgewing. Hierdie is regtig 'n stukkie juweel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene A - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, keurig, vriendelike diens, ontspanning.

Ons het die naweek baie geniet. Alles was smaakvol, die diens uitsonderlik. Die personeel het uit hul pad gegaan om ons gemaklik te maak. Die natuurskoon is pragtig. Kos was ook baie keurig. Ons sal vir seker terugkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kwaggashoek Game Ranch se terugvoer

Beste Marlene en gesin.
Baie dankie vir die pragtige terugvoer. Dit was vir ons 'n voorreg om julle hier te kon huisves en is bly julle het die verblyf geniet .
Hoop om julle binnekort weer te sien.

Kwaggashoek Bestuur en Personeel.

Kwaggashoek Game Ranch
Hendrik D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike hulpvaardige personeel. Baie mooi ligging

Het dit baie geniet. Ons was so te sê alleen daar. Dink net sou daar 'n groot groep ander mense daar wees sal enkelpaartjies bietjie ongemaklik voel waar ons gebly het omrede die kamers as een eenheid is, maar ek het nie die res van die geriewe gesien nie, net die een plek. Ontvangsdame gaan uit haar pad om te help. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Lizelle D
Gesin met tieners

Lekker gerus!

Die personeel, asook die eienaar en sy vrou van Kwaggashoek, het uit hul pad gegaan om mens welkom en tuis te laat voel. Die sonsondergang by die seekoeiwatergat was die hoogtepunt van die naweek! Ons het lekker gaan stap en die natuur geniet! Ons het gevra vir die selfsorg-eenheid en was bewus van die kombuis wat ons moes deel. Die jagters saam met wie ons dit gedeel het, was nie baie aangenaam nie. Hul het gerook, drink en vloek in die kuierarea en kombuis, dit was vir ons sleg. Hul het ook tot laat in die oggendure geraas en sing. Verder is daar geen klagtes gewees nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kwaggashoek Game Ranch se terugvoer

Baie dankie Lizelle.

Dit was vir ons baie lekker om julle hier te hê.
Ons vra omverskoning oor die gedrag van sommige van ons ander gaste, maar ons hoop dat dit julle nie daarvan sal weerhou om ons weer te besoek nie.

Ons sien uit daarna om julle weer op Kwaggashoek te verwelkom.

Groete
Die Kwaggashoek span

Kwaggashoek Game Ranch
Nicolaas V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolaas V
Gesin met klein kinders

Very beautiful surroundings, friendly staff.

Very friendly staff, not commercialised beautiful settings. Leave your phone at home and really rest not much reception a very good thing!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudi V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rudi V
Saam met vriende

Goeie wegkomkans.

Was 'n lekker wegbreek van die stadslewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kwaggashoek Game Ranch se terugvoer

Dankie vir jou positiewe kommentaar. Ons hoop om julle gou weer te sien. Ons het dit geniet om julle hier by ons kon te hê.

Bestuurder by Kwaggashoek Game Ranch

Kwaggashoek Game Ranch
Carel K - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic!

Well kept, clean and luxurious lodge, very friendly staff and good food.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kwaggashoek Game Ranch se terugvoer

Thank you for your very positive review.
We enjoyed having you here with us and please come
again.

Kind regards
Management at Kwaggashoek

Kwaggashoek Game Ranch
Willem D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Willem D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige lekker verblyf, maar te duur.

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kwaggashoek Game Ranch se terugvoer

Thank you for your review.

We enjoyed having you with us. Our apologies for any inconvenience.

Kind regards,
Kwaggashoek Game Ranch

Kwaggashoek Game Ranch
Nisa M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nisa M
Saam met vriende

Wonderful stay.

Neat and clean with amazing vies and friendly staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kwaggashoek Game Ranch se terugvoer

Thank you for your review.

We enjoyed having you here with us. We hope to see you in the near future. Please come again.

Kind regards,
Kwaggashoek Game Ranch

Kwaggashoek Game Ranch
Bertus N - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bertus N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvrye personeel, rustige, pragtige lodge.

Erma het ons vriendelik ontvang, vinnig tuis laat voel. Pragtige omgewing, lekker gestap, natuurskoon pragtig. Ontbyt was heerlik. Dankie vir 'n rustige naweek. Kwaggashoek kan ons regtig aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sam En Anlie S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sam En Anlie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend, het dit baie geniet.

Heerlike tyd daar deurgebring, het alles terdeë geniet. Baie mooi natuurskoon en rustige omgewing. Lekker gerus en ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kwaggashoek Game Ranch se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe kommentaar.

Ons het dit geniet, die tyd wat julle saam met ons deur gebring het.
Ons hoop om julle weer gou hier by ons te sien. Kom maak enige tyd 'n draai.

Vriendelike groete
Kwaggashoek Game Ranch

Kwaggashoek Game Ranch
George M - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend, diens was puik.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vernon H - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vernon H

Vriendelik en alles wat jy benodig om die verblyf te geniet.

Ons het slegs een aand daar gebly. Die blyplek was volledig toegerus met alles wat jy benodig. Die mense was vriendelik en behulpsaam. Ons sal dit weer doen sonder om twee keer te dink. Stil en rustig, presies wat jy in die bos wil beleef.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvonne L - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Undoubtedly be back for yet another stupendous experience!

Where could one experience such a warm heartfelt reception other than at Kwaggashoek Game Ranch? My wife Yvonne and myself were met on our arrival at Kwaggashoek with the most welcome reception that included hugs and kisses as if we were long lost relatives. Note, this was the first time we ever set foot there. It was not only senior management and staff that portrayed this level of hospitality, but the caretakers of the chalets, gardeners and even the labourers illustrated typical love and warmth. The mealtimes that we attended, breakfast and dinner were exemplary, furnished in typical cordon bleu style, delectable but more than ample to satisfy the hungry. During the two nights and three days we were privileged to experience true South African warmth and hospitality to the extent that we were saddened to leave. If it was not for the fact that we had a prior engagement, we would have opted to extend our time at Kwaggashoek Game Ranch. I would like to convey my thanks to all the staff at Kwaggashoek for the memorable time we spent with you who I now consider as my extended family, and can assure you that I will be back as soon as time allows.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois M - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het lekker gerus en gekuier.

Ons het heerlik gebly in 'n rustige omgewing met vriendelike en hulpvaardige eienaars en personeel waar jy ewe tuis voel om in Afrikaans of Engels te komunikeer. Die binnenshuise braai in die chalet was 'n gewilde fasiliteit wat deeglik aangewend is. Ons sal weer daar kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kwaggashoek Game Ranch se terugvoer

Ons is baie bly dat julle die verblyf by ons geniet het. Ons hoop om julle weer te sien.

Kwaggashoek Game Ranch
Belinda D - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Belinda D

Baie ontspannend en sal wel wil teruggaan - personeel is aangenaam.

Sal graag wil terugkeer in die winter. Baie lekker gebly. Personeel is aangenaam en kan lekker met almal kommunikeer en laat jou gemaklik voel. Aandetes was baie lekker maar daar kan dalk gekyk word na die spyskaart (gaste moet kan kies tussen rooivleis of witvleis aangesien nie almal rooivleis of hoender eet nie - gee hulle 'n keuse - maar andersins was die kos baie lekker voorberei). Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise K - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louise K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike diens, 'n mens het baie welkom gevoel en akkommodasie was puik.

Ons was baie vriendlik verwelkom en het dadelik tuis gevoel. Kamer was baie netjies en skoon gewees. Sal aanbeveel vir gaste wat rustigheid verkies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marteli G - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marteli G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig in natuurskoon.

Die gasvryheid by Kwaggashoek is onverbeterlik! Dis gemaklik en vreedsaam. Ons het ontbyt en heerlike aandetes buite op die stoep geniet, met 'n pragtige uitsig en mak njalas wat kom inloer. Hierdie is 'n ware siele rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mike O - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Outstanding.

We thoroughly enjoyed our stay at Kwaggashoek Game Ranch. The friendliness of the staff and the "nothing is too much trouble" attitude was so refreshing and made us feel right at home. The setting is beautiful and we will definitely be returning. What a gem!!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melinda F - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Melinda F
Gesin met klein kinders

Pragtige akkommodasie, rustige omgewing. lekker gekuier.

Akkommodasie was uitsonderlik! Was lekker rustig en personeel was vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacqueline H - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline H
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a wonderful time at Kwaggashoek and will definitely go back.

Kwaggashoek is a wonderfully warm and hospitably run establishment. The hosts go to much effort to cater to your every need. The setting is tranquil. We thoroughly enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juanita B - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ongelooflik!

Dit is in die mooiste gebied geleë. Dit was rêrig 'n onvergeetlike ervaring! Die kos is uit die boonste rakke! Sal definitief weer Kwaggashoek besoek!!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ben L - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ben L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n aangename drie dae by Kwaggashoek Game Ranch.

Dit was baie lekker om jou drankies te kon geniet op die stoep terwyl die wild voor jou verbyloop. Die kamer met 'n uitsig word aanbeveel so dring daarop aan as jy die bespreking maak. Dis baie netjies en het 'n kroeg en restaurant. Die R74 pad is onlangs oorgeteer, so dit maak die rit baie gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kevin C - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Kevin C

Quaggashoek is boring.

I booked at Kwaggashoek for 3 nights expecting much more than we received. You are confined to the property and cannot walk anywhere. The pool is very small for accommodating the number of guests that are catered for. The bar is like a Natural Science museum with stuffed animals everywhere. We left after 2 nights. If you want to sit on your butt and do nothing, this is the place. The birding is good. Self-catering is a communal kitchen. There is also only one braai at the self-catering area, so book it early .

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joey O - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en baie stil.

Ons het heerlik gerus en ontspan. Uiters vriendelike personeel, topgehalte beddens, meubels was nuut oorgetrek en alles was baie smaakvol ingerig. Daar is twee honde, Bees en Trompie, maar hulle is baie goed gemanierd en goed versorg. Dit was 'n heerlike naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie M - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Danie M
Gesin met klein kinders

Heerlike verblyf in 'n baie mooi deel van die noordelike Drakensberg.

Die plaas is geleë in 'n baie mooi deel van die noordelike Drakensberg. Dit is 'n werkende wild-teëlplaas wat tog die indruk van 'n reservaat skep. 'n Baie mooi lodge met uitstekende verblyf- en eetgeriewe. Goeie ervaring vir 'n langnaweek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rachel S - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rachel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het slegs oornag, maar sal graag meer tyd daar spandeer.

Dit is 'n lieflike plek, sal weer terugkom. Almal is baie vriendelik, diens is uitstekend, ligging fantasties, sal dit enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris B - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker!

Die kamers ruim en die diens baie goed. Ons het die afsondering baie geniet! Die verblyf en die diens was uit die boonste rakke, die enigste kritiek was dat die kamers nie lugversorging gehad het nie. Wat ons die meeste geniet het, was die afsondering en die natuurskoon met die wild wat rondloop op die perseel. Hulle kan wel 'n bietjie meer doen met die aandetes; dit was lekker, maar rooivleis sal lekker wees!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karien W - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karien W
Gesin met tieners

Heerlike verblyf in 4-bed chalet.

Baie dankie heerlik gekuier op 'n ongelooflike mooi plaas. Spesiale dankie aan Chantel en Enrico. Hulle is baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alta S - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Alta S
Gesin met tieners

Dit was baie lekker verblyf, maar te ver van die meeste besienswaardighede af. Uitstekend vir iemand wat nie wil rondry nie en net die uitsig en rustigheid wil geniet.

Dit is aangename verblyf. Let daarop dat daar nie lugversorgers of dakwaaiers is nie. Lieflike dek met uitsig oor die vallei, dam en berg met verskeie diere wat rondloop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Margreth D - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Margreth D
Saam met vriende

Prachtige lokatie!

Een prachtige lokatie midden in de natuur. Vriendelijk ontvangst. De wilde dieren lopen langs je raam en in de tuin. Zo mooi. Enigste nadeel is de lange gravel weg naar de ranch toe. Maar dan heb je ook wat!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deirdre T - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deirdre T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Die ligging, huisvesting, gasvryheid en etes is eenvoudig uit die boonste rakke. Absoluut pragtige plek. Ons sal weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annamarie S - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie S
Saam met vriende

Die chalet was baie netjies en goed ingerig.

Heerlik gebly in 'n pragtige omgewing. Die kos was heerlik en kliëntediens baie goed. Die stap na die waterval en wildsrit was 'n pragtige bonus. Ons het die naweek terdeë geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise M - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Louise M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi dekor en omgewing baie stil.

Dit is 'n plek waar jy gaan as jy stilte en rustigheid nodig het. it is weg van die besige lewe en naby aan die natuur. Jy word gedwing om na jou "inner self" te keer en jouself weer te vind en ook met nuwe oë na die mense om jou te kyk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Albie S - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Albie S
Gesin met klein kinders

Die chalet het 'n pragtige uitsig en verblyf was aangenaam.

Die verblyf was aangenaam, maar 'n paar goedjies wat die ervaring beter sou gemaak het: die chalet is ver vanaf die ontvangs en restaurant en komplimentêre koffie in die chalet sou welkom gewees het. Ek het juis die plek gekies vir die natuur (stilte), maar die honde langsaan het die stilte redelik permanent verbreek (weet nie of hulle dalk die mense s'n is wat daar werk nie).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 740
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 740
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 740
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 33 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kwaggashoek Game Ranch, Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQwMjBjZTE3LWM3NDUtNDMzMi1iYzRiLTA1ODRlNTc0ZjNlOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 740 per nag (plek vir 2) 42 5 1 5 Kwaggashoek Game Ranch Bergville 3350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.541892433084 29.244134549261