Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kwena Chalet

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elkestraat 116, Prestige College, Hammanskraal, 0407, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kwena Chalet bied selfsorgverblyf in Hammanskraal en is op die perseel van Prestige College, 'n bekende skool in Gauteng, geleë. Die eiendom is net 'n entjie se ry vanaf Dinokeng Wildreservaat, wat dit die ideale basis maak vir gaste wat die reservaat wil verken.

Dié eenslaapkamer-chalet het slaapplek vir 2 gaste en bied 'n lieflike uitsig oor die lowerryke-omgewing. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof en 'n mikrogolf toegerus. Die chalet het ook 'n klein stoep met draagbare braaigeriewe en 'n heerlike buiteruimte. Ander geriewe sluit gratis WiFi en 'n TV met stroomdienste in. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die eiendom het gemeenskaplike geriewe, soos 'n swembad, boma en 'n groot lapa waar gaste kan kuier.

Slaapplek

’n Bespreking by Kwena Chalet sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Wayne Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 3

Jaar gelys 1

Ligging

  • Elkestraat 116, Prestige College, Hammanskraal, 0407, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Gauteng
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elkestraat 116, Prestige College, Hammanskraal, 0407, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee1cced37392c2c79dc75332ee88842b6c1ee73db8d2a46a48c39f3dac3e15b6f023d70c3f311f1b460ea36eef710cd908f7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 116 Elke Street Prestige College 0407 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.428213521389 28.269018979662
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem