LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kyalami Creek Luxury Apartments | LekkeSlaap
+86

Kyalami Creek Luxury Apartments

8 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir Kyalami Creek Luxury Apartments
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Erika P - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verblyf het al ons verwagtinge oortref.

Van die instap af, is ons vriendelik ontvang en die woonstel was uiters netjies en volledig toegerus. Die beste WiFi wat ons nog by enige verblyfplek ondervind het. My man kon sonder probleme sy werk e-posse op datum hou.

Kyalami Creek Luxury Apartments's terugvoer

Hi Erika,
Baie dankie dat julle Kyalami Creek gekies het vir julle onlangse verblyf en vir die fantastiese resensie. Ons missie by Kyalami Creek is om vir ons gaste die beste moontlike diens en ervaring te bied wanneer hulle by ons bly. Ons eenhede is toegerus met meeste van die geriewe wat mense by hul eie huise het, om ons gaste tuis te laat voel.
Ons hoop julle kies ons weer in die toekoms as julle akkommodasie in ons omgewing benodig.
Met hartlike dank en groete,
Kyalami Creek

Kyalami Creek Luxury Apartments
Adriana S - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriana S
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was amazing.

Very comfortable neat and clean, the staff were very friendly and helpful and as the name says it was a Luxury Apartment.

Kyalami Creek Luxury Apartments's terugvoer

Dear Adriana,

Thank you for choosing Kyalami Creek for your recent stay and for your awesome review. We strive to ensure that our guests have the best possible experience when they stay with us and therefor it makes us happy that you enjoyed your stay. We hope to be of service to you again in the future.

Many thanks and regards,
Kyalami Creek

Kyalami Creek Luxury Apartments
Riaan D - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan D
Enkelreisiger

As 'n mens vir 'n tweede keer terug gaan, en beplan om weer daar te slaap, dink ek dit sê als.

Met my tweede besoek, het ek dit reg gekry om in besigheidsure te kon inboek. Eks baie vriendelik ontvang en persoonlik na die eenheid geneem. Herhaaldelik gevra om enige iets wat fout is moet ek asb. net laat weet. Ruim moderne verblyf. Baie dankie, julle sien my weer!

Kyalami Creek Luxury Apartments's terugvoer

Goeiedag Riaan,

Dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was 'n plesier om jou as ons gas te ontvang by Kyalami Creek Luxury Apartments. Ons sien uit daarna om jou weer terug te verwelkom.

Vriendelike groete,
Kyalami Creek Luxury Apartments

Kyalami Creek Luxury Apartments
Riaan D - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan D
Enkelreisiger

Net reg, punt.

Probeer om in daglig aan te kom, vir 'n eerste keer. Eenhede se nommers in die donker, raai raai ripa, alhoewel die sekuriteit my kom help het. Ruim woonstel met werk oppervlaktes om die ou rekenaar werk voort te sit. Lekker gebly, sal weer daar stop.

Kyalami Creek Luxury Apartments's terugvoer

Goeie dag Riaan,
Baie dankie vir jou positiewe review.
Dit was 'n plesier om jou as 'n gas te hê by Kyalami Creek Luxury Apartments en ons sien uit om jou terug te verwelkom.

Groete

Kyalami Creek Luxury Apartments
Dawie F - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties.

Dit was 'n aangename verrassing om te sien hoe netjies die plek is. Ons sal vir seker weer daar bly met ons volgende besoek aan Midrand. Alles was 100%. Ons sal dit regtig aanbeveel. Dit is goed geleë naby Mall of Africa en Netcare Waterfall City hospitaal. Die selfsorgeenheid is goed toegerus en is baie ruim.

Kyalami Creek Luxury Apartments's terugvoer

Goeie dag Annecke,
Dankie dat Kyalami Creek Luxury Apartments jou keuse van verblyf is. Ons sien uit daarna om jou weer te akkommodeer in die toekoms.
Groete

Kyalami Creek Luxury Apartments
Lisa J - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was perfectly located for our needs and the apartment was clean and neat.

See stars.

Kyalami Creek Luxury Apartments's terugvoer

Only a pleasure, looking forward to your return.

Kyalami Creek Luxury Apartments
Annalize J - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalize J
Gesin met klein kinders

Awesome.

Baie veilig, net ongemaklik met sekuriteit wat nie weet wie jy is nie, want daar is nie 'n remote of kode om by hek in the kom nie, maar fantastiese plek.

Hantie V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hantie V
Gesin met tieners

Waarde-vir-geld-verblyf.

Die eenheid wat ons gehuur het was lekker groot met genoeg spasie vir almal. Dis 'n netjiese skoon plek.

Vanaf R1 130
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 130
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 130
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 52 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lyndore-laan 8, Willaway, Midrand, 1682, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmcC5m5L93KC04mTufibSOpEephBp2tDLKfIRYDLmBmf6AjYQWe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 130  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 8 Lyndore Avenue Willaway 1682 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.997770835205 28.083322231877
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!