LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+10

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Johan G
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Eienaar is baie gasvry, sal beslis weer daar gaan bly. Ons verblyf was baie goed, en ons het 'n baie goeie ondervinding gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans B
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Lekker gebly, lekker gekuier, lekker mense. Lekker gebly. Op ouderdom 74 het Pretoria se woeligheid my eers geïntimideer, maar danksy Jaap se vriendelikheid en geduld het ek goed reggekom. Baie netjiese blyplek, sal weer daar oorbly. Ideaal vir 'n besigheidsbesoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matthys L
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Baie vriendelik en aangenaam. Baie gerieflik, en naby Wilgers Hospitaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Flip L
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2026

Het aan al verwagtinge voldoen. Die verblyf was lekker. Die plek is klein maar tog gerieflik met al die benodighede.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Suzette V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Ek kan Kyasaja met die grootste vrymoedigheid aanbeveel. 5 sterre in al die kategorieë! Baie skoon en netjies. Smaakvol en met detail toegerus. Alles wat jy sal nodig kry en meer. Privaat en baie veilig en goed geleë naby Wilgers Hospitaal en inkopiesentrums. Die gashere het uit hul pad gegaan om my welkom en tuis te laat voel. Kyasaja is definitief my huis weg van die huis as ek weer Pretoria moet besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amelia M
Kort verblyf
4.8
Sep 2025

Aangenaam. Netjies en vriendelik. Klein tuin aan agterkant 'n ware juweel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elsje W
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Uitstekend. Sou nie beter kon kry nie. Ons het baie lekker gebly. Die gasheer en gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam. Die plekkie is baie netjies en smaakvol. Sal definitief weer van hulle gebruik maak in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cobus D
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Vreugde. Baie vriendelike diens. Rustige plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rika M
1 nag
5.0
Feb 2024

Baie lekker. Naby Wilgershospitaal. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jaap Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 2 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R975
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R975
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R975
per nag (plek vir 2)
Bespreek

96 Bakkie Avenue, Die Wilgers, Pretoria, 0184, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe98dc99dde331c7ad502501f08d644a7686bebb98de7df0342b22a6d5b53d4456d03bbf191f852684c948b93a19dd53fa353?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R975 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 96 Bakkie Avenue Die Wilgers 0184 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.7607576 28.3217387