LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kyknet Cottage - Touwsberg Private Game & Nature Reserve | LekkeSlaap
+17

Kyknet Cottage - Touwsberg Private Game & Nature Reserve

4 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Kyknet Cottage - Touwsberg Private Game & Nature Reserve
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Francois V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en afgeleë.

Was baie lekker en ons sal weer Kyknet besoek.

Suzanne G - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese wegbreek.

Vriendelike ontvangs. Fantastiese kuier - sal weer gaan!

Magda B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda B
Saam met vriende

Verkwikkend vir die siel.

Dit was 'n lafenis vir die liggaam, siel, en gees.

Charl E - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charl E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ware rus vir die siel.

Heerlik privaat met slegs berge en diere in sig. Fantastiese wegbreekplek van die besige lewe in die stad.

Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plathuisweg, Touwsberg Wildreservaat, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAik5rQoLQQ4VLs0DOJQkqMmccVpYgz3VSPdug5qXgpnhKrpOru?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 Plathuis Road Touwsberg Game Reserve 6655 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.607245811172 20.987387970311
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!