LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by La Ballito 606 | LekkeSlaap
+31

La Ballito 606

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Jack Powell-weg 5, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

La Ballito 606 is 'n gemeubileerde selfsorgwoonstel in die veilige La Ballito-kompleks in Ballito. Die kompleks is naby verskeie winkels, restaurante en die strand.

Dié woonstel is ideaal vir 'n gesin en het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Slegs 4 gaste word in die woonstel toegelaat, insluitend kinders. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n aparte slaaphoekie het 'n stapelbed vir kinders. Ekstra gaste word nie toegelaat nie.

Die kombuis, eet- en leefarea is oopplan. Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, oond, yskas-vrieskas, elektriese braaipan, mikrogolf, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het lugversorging, 'n tafel vir 4, gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Onbeperkte WiFi is beskikbaar. Gaste moet teen 09:00 uitklok omdat die eenheid nog skoongemaak moet word.

Die La Ballito-kompleks bied 'n kinderspeelarea met swaaie, 'n tuin met gemeenskaplike braaigeriewe en piekniekbankies, asook 2 swembaddens en wasgoedgeriewe wat met munte werk. Veilige onderdakparkeerplek word voorsien.

Alle betalings moet 15 werksdae voor die inklokdatum gemaak word. Niemand sal toegelaat word voor die rekening nie vereffen is nie.

Slaapplek

’n Bespreking by La Ballito 606 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Stapelbed
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Jack Powell-weg 5, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R500
per nag (plek vir 4)
Vanaf R500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Jack Powell-weg 5, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA021ab1a1df3b5c660c6da72572b7b468b7d6565e7c4b18db24fbba8e382de040d6308a2c8b9acf769d879f3e2b9a3db8f05c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (plek vir 4) 5 Jack Powell Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 09:00 -29.532629374977 31.221194974379
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!