Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Belle Fleur

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Bianca Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 9

Maande gelys 11

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 9 resensies vir La Belle Fleur
Netheid
4.7/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.7/5
Emil N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emil N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Lekker gebly. Bianca was wonderlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tom B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tom B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en volledig toegeruste eenheid.

Ten spyte van die druk wat die owerhede met krag en watervoorsiening op die eenheid geplaas het, het Bianca met vlieënde vaandels geslaag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Damon Louis Paul J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Damon Louis Paul J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was op 'n blommetoer.

Het bespreking dus net gebruik om te oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anette V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anette V

Gerieflik en rustig.

Bianca het ons vriendelik ontvang en rondgewys. Daar was koffie/tee/melk en beskuit en 'n goed toegeruste kombuisie. Die bed was baie gemaklik en interieur modern en mooi versier. Lekker stort, maar dis jammer daar is nie privaatheid tussen die toilet en kamer nie. Dalk kan die halfmuurtjie opgebou word tot by die plafon. Alhoewel ons motor veilig was, staan dit nie agter 'n heining wat sekuriteit verhoog nie. Ons het lekker oorgebly en wens Bianca alle voorspoed vir die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmien T - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmien T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat ons wou hê.

Wat 'n juweeltjie! Alles was pragtig netjies. Bianca het ons gasvry ontvang, en raad gegee oor waar om blomme te gaan kyk en te eet. Sy het vir ons die inligting ook per WhatsApp gestuur, en aanwysings oor hoe om by die blomplaas uit te kom. Sy het ook agterna seker gemaak van alles, en ons kon enige tyd met haar kontak maak as ons iets sou nodig hê. Die kamer, badkamer, stort en kombuisie was die beste op ons kort reis deur Namakwaland. Baie dankie, Bianca.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacomien T - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jacomien T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike oornagverblyf tussen die blomme.

Baie lekker gebly. Vriendelike gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leonie D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Leonie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Betaal eerder meer en kry 'n beter nagrus.

Ons het met Bianca gepraat oor die dinge wat gepla het, en sy het onderneem om daaraan aandag te gee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carl M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carl M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warmly welcomed to comfortable accommodation conveniently situated in the town.

A few items would make one's stay more comfortable: A tray to act as a drain board and dishcloths for washing and drying dishes. A dish for warming food in the microwave oven. A shelf for placing a suitcase at a convenient height.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitsigstraat 8, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c864806f5ff1471d70c1f3abbec7bddbefa8ac2e665aae9e0f6ceda7bf9a50259e679b7add02c510045355a68e1fb4e8134?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 8 Uitsig Street Vanrhynsdorp 8170 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -31.603783602793 18.733018523279
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem