La Belle Vie @ Village-Living
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Geldig vir verblyf vanaf 11 Mrt 2024 tot 31 Mrt 2025.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Sonop- en Zambesi-straat, Koringberg, 7312, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R3 400R2 550 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
La Belle Vie is 'n stylvolle huis in die hartjie van die Swartland.
Die pragtige huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die hoofslaapkamer lei na 'n privaat stoep met 'n uitsig oor die swembad. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens wat ook opgemaak kan word as 'n dubbelbed. Hierdie slaapkamer het ook 'n pragtige en suite-badkamer met 'n hoekbad, stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis en -eetarea lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n slim-TV sodat gaste YouTube, Showmax, Netflix en DStv Now op hul eie rekeninge kan kyk. Die groot kombuis is met 'n stoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei, breekware en 'n etenstafel toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser. Gratis WiFi is regdeur die huis beskikbaar.
Die leefarea het skuifdeure wat lei na 'n stoep met 'n rustige atmosfeer, gemaklike sitplek en 'n buitebraai. Die stoep lei weer na 'n KolKol-houtvuurwarmbad en plonspoel. Daar is ook 'n lekker sandput waarin kinders kan speel.
Die eiendom is omhein en veilige parkeerplek is agter hekke beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by La Belle Vie @ Village-Living sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Verekombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Ennerien Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 42
Jaar gelys 1
Ligging
- Hoek van Sonop- en Zambesi-straat, Koringberg, 7312, Wes-Kaap
- Gaste dink La Belle Vie @ Village-Living het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Koringberg Swartland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Sonop- en Zambesi-straat, Koringberg, 7312, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom