Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Berta's

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alice-weg 108, Cannon Rocks, 6189, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

La Berta's bied selfsorgverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Cannon Rocks in die Oos-Kaap. Hierdie eenheid is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat naby die strand wil wees.

Dié dubbelverdiepingwoonstel bied slaapplek aan 4 gaste in 2 slaapkamers en 1 badkamer. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en gaste deel 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas, vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke, 'n TV en 'n etenstafel.

Gaste het toegang tot braaigeriewe, 'n tuin en veilige parkeerplek vir twee voertuie. Hierdie verblyf is naby die strand, plaaslike winkels, restaurante, die Cannon Rocks-staproete en naburige dorpe soos Richmond en Kenton-on-Sea.

Slaapplek

’n Bespreking by La Berta's sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Mastercard

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Ligging

  • Alice-weg 108, Cannon Rocks, 6189, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alice-weg 108, Cannon Rocks, 6189, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb0977d340eaf3414a255b20a069ed824c0b8fcfe771e6e2357669f032604b00b928297581b9370946ef3dbfcac169baa7ae3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 108 Alice Road Cannon Rocks 6189 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.7501032 26.5393738
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem