La Bonne Auberge - The Charming Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

La Bonne Auberge - The Charming Guesthouse is in die lowerryke Somerset-Wes geleë en bied pragtige uitsigte oor die Hottentots-Hollandberge. Hierdie Kaaps-Hollandse meenthuis, wat uit 1885 dateer, is een van die oudste geboue in Somerset-Wes en al die kamers is heeltemal opgeknap.

Die gastehuis bied verskeie verblyfopsies. Al die kamers is stylvol ingerig met lugversorging en verhitting om ons gaste welkom te laat voel en 'n hartlike, gemaklike ervaring te verseker. Elke kamer is toegerus met 'n TV, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n kluis, haardroër en 'n en suite-badkamer. Die badkamer in die Blou Kamer is ingerig met 'n bad en 'n aparte stort. Behalwe vir die Blou Kamer, het al die kamers het hul eie patio's of terrasse.

'n Gratis WiFi-kuberkol is te alle tye op die terras beskikbaar en daar is 'n uitgestrekte tuin en 'n groot swembad waar gaste kan ontspan. 'n Heerlike ontbyt met 'n verskeidenheid vars vrugte, koue vleis, kaas, eiers en brood word bedien. Die gastehuis is ideaal geleë vir diegene wat die bekende wynlandgoedere, voetslaanpaaie en gholfbane in die omtrek wil verken.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Wynkelder
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Duits
  •  Italiaans

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Internet
  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na La Bonne Auberge - The Charming Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za