Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Caribe 29

Spesiale Aanbod 20% af

Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Mei 2024.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Domingo-weg, La Caribe, Marina Martinique, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 R1 040 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

La Caribe is 'n selfsorgwoonstel vir 6 gaste in Marina Martinique, Jeffreysbaai.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n sitarea wat toegang bied tot die balkon. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, bad en 'n toilet. Daar is 'n dubbelslaapbank in die sitarea vir 2 kinders. Gaste moet asb. hul eie badhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en gaste kan maaltye by die ontbyttoonbank geniet.

Die sitarea het 'n TV en bied toegang tot 'n balkon met 'n gasbraai en 'n uitsig oor die kanaal. Gaste moet asb. hul eie besonderhede gebruik om DStv te kyk.

Veilige parkeerplek is beskikbaar en daar is 24 uur-sekuriteit.

Gaste kan in die soutwaterkanaal swem of roei, hier is 'n water park waar kinders kan baljaar. Die strand is 300 m van die Fase 1-hek van die landgoed af. Mens kan op die landgoed stap of fietsry, die strand of restaurante besoek en daar is verskeie doendinge soos branderplankry, snorkel, hengel, walviskyk, sandplankry, perdry, stap in die Kabeljous Natuurreservaat, berg- en vierwielfietsry en gholfspeel in Jeffreysbaai. Gaste kan ook die skulpmuseum besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by La Caribe 29 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 31 resensies vir La Caribe 29
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.2/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 40

Jaar gelys 4

Ligging

  • Domingo-weg, La Caribe, Marina Martinique, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink La Caribe 29 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
R1 300 R1 040
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 300
R1 300 R1 040
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Domingo-weg, La Caribe, Marina Martinique, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa13d91ef644976979f8e7b2efe7ef118213b881ebbe8a26cd55e5b5edfb03d3a400b64868a8697796d08f21b6719fe0a4854?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R1 040 per nag (plek vir 6) 31 5 1 5 Domingo Way La Caribe 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0734558 24.9169733
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem