LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+54
Gastehuis in Dan Pienaar

La Casa Guest House

  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 20 Harry Smith, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

La Casa Guest House bied gerieflike selfsorgverblyf wat ideaal is vir oornaggaste in die hartije van Dan Pienaar, Bloemfontein. Die eiendom grens aan die Grant's Hill Natuurreservaat waar wild vrylik wei.

Die eiendom het 3 Self-Catering Suites, 1 Executive King Room en 2 Standard King Rooms. Elke eenheid het lugversorging en slaapplek vir 2 gaste op 'n koninggrootte-bed. Die 3 Self-Catering Suites het elk 'n en suite-badkamer met 'n stort, die Executive King Room het 'n badkamer met 'n hoekbad en die 2 Standard King Rooms deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort.

Boonop het elke Self-Catering Suite 'n leefarea en 'n kombuis met 'n tweeplaat-induksiestoof, 'n mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n etenstafel. Gratis WiFi en 'n TV met die volle DStv-pakket word gebied. Al die gaste by La Casa Guest House het toegang tot 'n gemeenskaplike gastesitarea en 'n kombuis wat ten volle toegerus is.

Die gastehuis het 'n spogtuin met 'n sprankelende swembad en daar is 'n gemeenskaplike braaigeriewe en veilige parkeerplek.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.0
Veiligheid
4.6
Neale M
Gesin met klein kinders
5.0
Goeie ligging. Baie netjies, en almal laat jou welkom voel.
Jul 2026
Evert V
Gesin met tieners
5.0
Baie netjies, gerieflik, ruim. Sal beslis aanbeveel. Ek sal beslis weer by La Casa tuisgaan wanneer ek weer in Bloemfontein is. Was 'n heerlike ervari...
Sien meer
Mei 2026
Arno K
4.8
Sal weer daar bly. Ja, dankie. Netjies Gastehuis. Goeie ligging.
Apr 2025
Anro S
Gesin met klein kinders
4.6
I would recommend La Casa to others. Our stay was very nice. The unit was clean and spacious. We were allowed an early check-in, which ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2026
Mike H
Saam met lewensmaat
4.0
Clean and modern. The place was very nice and modern. The only inconvenience was I had to fetch the key from the owner's other guest ho...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Allegro Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 51

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 20 Harry Smith, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink La Casa Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Bespreek

20 Harry Smith, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc63949bb4fed5d1ee9df9048d12cab03f49f87e984c1ec40de5718293b06960eda249bb77e7bb6fd5a183d7b58b37d3e0090?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 20 Harry Smith Dan Pienaar 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.098269072484 26.216616757672