3 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 50 Audrey Blignaut Street, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9330, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
La Casa Reyneke is 'n privaat selfsorg-eenheid wat op die eienaar se perseel in Langenhovenpark in Bloemfontein geleë is. Dit is ongeveer 900 m van inkopiewinkels en restaurante af.
Die knus eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind en beskik oor 'n aparte slaapkamer met 'n dubbelbed. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Alle linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
Die hoofleefarea het 'n kombuis wat met 'n lugbraaier, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 2 en die kombuis lei na 'n sitarea met 'n TV en 'n enkelslaapbank wat vir 'n kind geskik is. Gratis WiFi is beskikbaar.
Veilige parkeerplek is op die perseel agter 'n geslote hek beskikbaar. Aandete is op versoek en teen 'n addisionele koste beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Les Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 50 Audrey Blignaut Street, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9330, Vrystaat
- Gaste dink La Casa Reyneke het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
50 Audrey Blignaut Street, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9330, Vrystaat
Sien kaart- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang