La Casetta B&B
- Kapasiteit: 13 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Robert Blank-straat 11, Vineta, Swakopmund, 0000, Erongo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 295 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
La Casetta B&B is in Vineta, 'n rustige buurt in Swakopmund. Dié kusdorp bied allerlei sportsoorte op water en op land, asook 'n heerlike somerklimaat.
Verblyf is beskikbaar in 'n gesinseenheid met 2 slaapkamers en 3 tripelkamers. Die gesinseenheid bied slaapplek aan 4 gaste en die tripelkamers bied slaapplek aan 3 gaste. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Geriewe in die eenhede sluit koffie, tee, 'n TV met DStv en WiFi in. Daar is ook 'n braai-area en veilige parkeerplek op die perseel.
Gaste kan in die omgewing visvang, valskermspring, seekajak, perdry, vierwielmotorfietsry, voëlkyk en gholf speel.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3/5
Jacobus ( Buks) Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Jaar gelys 6
Ligging
- Robert Blank-straat 11, Vineta, Swakopmund, 0000, Erongo
Sien meer verblyf in Vineta Swakopmund Erongo Namibië
- Kapasiteit: 13 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Robert Blank-straat 11, Vineta, Swakopmund, 0000, Erongo
- Alle ouderdomme is welkom