LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by La Chapelle | LekkeSlaap
+25

La Chapelle

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Uitvlughtstraat 19, Bergsig, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

La Chapelle is geleë tussen die Montaguberge en wingerde en bied gehalteverblyf aan 'n paartjie of 'n groep.

Die Apartment-eenheid is geskik vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed, sitarea en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, elektriese braaipan, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Daar is ook DStv.

Die Library-eenheid is 'n unieke gebou met 'n ryk geskiedenis. Hierdie dubbelverdieping-eenheid het 'n oopplan-uitleg en is geskik vir ‘n paartjie of 4 gaste. Die solderkamer het 'n koningingrootte-bed en die onderste verdieping het 2 slaapbanke. Daar is ook 'n sitarea, eetarea en 'n badkamer met 'n bad en stort. Die kombuis is met 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, braaipan, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.

Verder is daar gemeenskaplike braaigeriewe op die perseel.

Die Warmwaterbronne en Badskloof se voetslaanpaaie is net 3 minute se stap vanaf die eenhede en Montagu se middedorp is net 3 km ver. Die dorp bied verskeie aktiwiteite soos rotsklim, restaurante, koffiewinkels en 'n Saterdag-markie.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 21 resensies vir La Chapelle
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Uitvlughtstraat 19, Bergsig, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Gaste dink La Chapelle het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Uitvlughtstraat 19, Bergsig, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfc6c53fed9fe596b73f7d68f0186d5ae84b225ae1d79cf2d15fbc48bfa0516dfe8acc18e4ef0f37c17b1362a518e129f8646?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700  per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 19 Uitvlught Street Bergsig 6720 Wes-Kaap 086 999 0018 13:00-22:00 11:00 -33.764798075117 20.121986325461
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem