La Cordier
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Velsstraat 3, Panorama, Kroonstad, 9499, Vrystaat
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
La Cordier bied gerieflike oornagverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in die hartjie van Panorama, Kroonstad. Dit is ideaal vir 'n klein groep vriende of 'n gesin wat deur die area reis.
Die eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en het 'n oopplan-ontwerp. Daar is 'n dubbelbed en 4 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, wasbak en 'n toilet. Skoon, wit linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die eenheid het 'n koffiestasie met 'n yskassie en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het volledige toegang tot 'n gedeelde swembad op die perseel waar hulle kan ontspan en sonbaai. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Ockie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 14
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Velsstraat 3, Panorama, Kroonstad, 9499, Vrystaat
- Gaste dink La Cordier het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Panorama Kroonstad Noordelike Vrystaat Vrystaat
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Velsstraat 3, Panorama, Kroonstad, 9499, Vrystaat