+24
Selfsorg in Beacon Rocks

La Corsica 13

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Goed

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
1.0
Kobus C
Kort verblyf
3.8
Des 2025

Baie lekker gekuier, net jammer oor die val en die ongemak wat daarmee saamgegaan het. Die eenheid is baie goed toegerus en was mooi skoon. Die beddens is van die hoogste gehalte. Ek het egter by die eksterne trappe geval en seergemaak, wat baie ongemak en pyn veroorsaak het. Die trap relings en balustrades van die eenheid voldoen nie aan die bouregulasies nie, en is 'n risiko vir die eenheid en die kompleks as 'n geheel. Ek stel voor dat dit dringend op standaard gebring word.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 782

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R1 525
10 % AF
R 1 525 R 1 373
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 525
10 % AF
R 1 525 R 1 373
per nag (plek vir 7)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 525
10 % AF
R 1 525 R 1 373
per nag (plek vir 7)
Bespreek

4 Lilliecrona Road, Uvongo, Margate, 4276, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA096a33438c7e1ea3c6ff7d7f212a148123870e540ce7c99cf71527695e523ae773d1ad5b84c84266a9f801b356e2411bff7d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 525 nouVanaf R1 373 per nag (plek vir 7) 1 5 1 4 4 Lilliecrona Road Uvongo 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-18:00 09:00 -30.8389163 30.3939987

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang