Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Corsica 9

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 653

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 9 resensies vir La Corsica 9
Netheid
3.8/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.1/5
Wade G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wade G

Familie gewys met kinders.

Familie gewys met kinders in die gronde was my dogters baie besige bodies in en uit die swembad. Die strand was leker met genoeg spasie en baie nat lyfies wat handdoek en roomys soek. Corsica veilige leefstyl vir wegbreek, braaikuier tot laat. Kinders was bly. Mense wat daar was vir vakansie bly ' plesier. Sal weer draai maak met die seuns in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Geraldine C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geraldine C
Gesin met tieners

A value-for-money accomodation option, safe, enjoyed the pool facilities.

We enjoyed our stay, it was clean and neat, visitors should be aware that there are stairs (rooms, bathroom, toilet are upstairs, open plan lounge/dining room and kitchen area are downstairs). The caretakers were friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cathrien K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cathrien K
Gesin met klein kinders

'n Heerlike rus met die see se geluid in ons ore.

Die woonstel is wonderlik gelee, veilig en in 'n pragtige kompleks. Mens voel heeltemal privaat met elkeen se eie stoep en die tuin is besonders mooi. Die swembad is groot, silwerskoon en 'n bederf. Ons het dit waardeer dat die woonstel 'n skottelgoedwasser en wasmasjien gehad het. Dit help baie. Alle vertrekke het waaiers wat heerlik is. Aandag kan wel gegee word aan die matte op die boonste vloer, so ook die stort. Ons stoep se 'canopy' wat skadu bied teen die son was met 'n slot gesluit. Dit was jammer, want dit sou vreeslik lekker gewees het as hy kon oopmaak. Hopelik kan ons weer eendag by La Corisica boek, dankie vir als.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erika P - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erika P
Gesin met klein kinders

It was pleasant in spite of extremely poor communication and no preparations for us.

The agents never spoke to the website about us paying, the key wasn’t organized and the place wasn’t ready. Nobody even knew we were coming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paulette R - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paulette R
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Naby see, geriewe vir kinders, heerlike blyplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zethu J - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Zethu J
Gesin met tieners

Untrustworthy.

I left my phone charger for Samsung S10 there and we also used our glasses and not those of the flat, to my surprise I was told we broke 4 glasses, and yet we did not use their glasses. I am really disappointed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Patricia V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia V
Enkelreisiger

Dit was heerlik, gerieflik, veilig, netjies, en absoluut waarde vir geld.

Sal graag weer daar inboek. Sal dit aanbeveel vir enige een en enige familie. Baie spasie beskikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jannie B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jannie B
Gesin met klein kinders

Dit was baie lekker en baie mooi.

Sal enige tyd weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Celeste H - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste H
Gesin met klein kinders

Ons kon heerlik ontspan, sonder om oor enigiets bekommerd te wees!

Beslis die moeite werd! Ons het heerlik ontspan en die kinders het dit vreeslik geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R825
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R825
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R825
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hoek van Beaumontstraat en Lilliecrona Boulevard., Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4cc16265d9b91090e5a6db8108261ca5bcdb60822109fb203cd60d3a1c4177ca64658235f9b9e22c2de7d2ffb4ca683855d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R825 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 Corner of Beaumont Road and Lilliecrona Boulevard Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.839042719281 30.393979847431
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem