Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Crete Sands 1

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Luzelle Geverifieer

Eiendomme 18

Resensies 114

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir La Crete Sands 1
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Winny K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Winny K

Rustig.

Ons het baie lekker gekuier by La Crete Sands, naby aan die swemstrand en rest so ons ander winkels/dorp. Die opsigters is baie aangename mense en help graag en as daar probleem is, sorteer hulle dit dadelik uit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolien D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolien D
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly by La Crete Sands 1.

La Crete Sands 1 is 'n fantastiese eenheid. Lekker ruim, goed toegerus en 'n wonderlike see-uitsig. Sal slegs voorstel dat die hoofslaapkamer se bed/matras vervang word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Crete Sands 1 se terugvoer

HI Nicolien, baie dankie vir jou resensie, ek is bly julle het dit geniet. Ek is jammer dat die matras nie vir jou aangenaam was nie, maar wil net laat weet dat ons omtrent 4 jaar gelede 'n nuwe matras gekoop het wat omtrent R 14000.00 gekos het. So ek glo nie die matras het heeltemal sy leeftyd bereik nie.

Luzelle

La Crete Sands 1
Karla W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karla W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful location and property.

The location was perfect, with a beautiful view. There was a lot of unnecessary admin with the booking that was not usual. We had a leak in the one bathroom and asked if it could be fixed when we would not be home. The owners then surprised us by showing up hours too early after we had just come out of the shower with nothing but a towel on. This would not have been an issue, but the gentleman did open the front door- seeing my wife and I in nothing but our towels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Crete Sands 1 se terugvoer

Hi Karla

Sorry about that, we are just too eager to make you happy and sort out the problem, but as you know one calls a plumber to fix, and he can only do it when he has time, so one is just too happy to get the job done.

Luzelle

La Crete Sands 1
Sidney R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sidney R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir jou geld.

Baie lekker woonstel met alles wat mens nodig het, sal hom aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonnet V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonnet V

Stunning blyplek.

La Crete Sands 1 het ons alles en meer gegee as wat ons verwag het. Pragtige versorgde woonstel met alles wat jy nodig het en die ligging is perfek, nader aan die strand kan jy nie wees. Ons sal beslis weer La Crete Sands 1 besoek in die toekoms. Hoogs aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clinton O - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clinton O
Gesin met tieners

Great stay & brilliant view.

Value for money & very well located.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Casper S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casper S
Gesin met tieners

Pragtige woonstel met 'n mooi strand- en see-uitsig. Baie goeie waarde vir geld.

Perfekte vakansiebestemming! Het 'n heerlike vakansie gehad. Personeel is baie behulpsaam. Woonstel is baie netjies en luuks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janus V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janus V
Gesin met tieners

Fantasties.

Baie gemaklike verblyf. Baie naby geleë aan strand en inkopiesentrums.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R896
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R896
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R896
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusweg, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA34ba194c56d6fae16c878985113c861b6fa4d0bb463b9c95272f7662f93e98d5e2149bcbac3316f55d81e6672b3254bd4ccc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R896 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 Beach Road Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.833798705161 30.396336317026
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem