Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Crete Sands 12

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Uvongo Beach-weg 2222, Uvongo Beach, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R896 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

La Crete Sands 12 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Uvongo, Margate. Die kompleks is naby Uvongo se strand en 'n entjie se ry vanaf ander geriewe.

Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n stapelbed. Dié 2 kamers deel die tweede badkamer met 'n stort.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof en 'n wasmasjien toegerus. Die aangrensende leefarea het 'n etenstafel met sitplek en 'n tuimeldroër. Die sitkamer het 'n plafonwaaier en 'n TV met DStv. Die leefarea het 'n skuifdeur wat op die stoep oopmaak. Daar is houtskoolbraaigeriewe op die stoep en 'n lieflike see-uitsig.

Daar is 'n aangewese motorhuis vir die eenheid en 'n motorafdak vir 'n tweede voertuig. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad. Dis ook naby winkels, restaurante en geriewe in die omgewing.

Slaapplek

’n Bespreking by La Crete Sands 12 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Kinderstapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKinderstapelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 5 resensies vir La Crete Sands 12
Netheid
4.8/5
Diens
4.2/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.4/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Luzelle Geverifieer

Eiendomme 18

Resensies 114

Jaar gelys 9

Ligging

  • Uvongo Beach-weg 2222, Uvongo Beach, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink La Crete Sands 12 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R896
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R896
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Uvongo Beach-weg 2222, Uvongo Beach, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA60e4dd546d8296ffb73c0ee0755c843c14a40e14cfcf6b414a7a9865b3c0bc18c782d74d3e837977cd53a4c2063d12586dc6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R896 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 2222 Uvongo Beach Road Uvongo Beach 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.833508850958 30.396309893918
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem